Gisela Weinmann, George

Rapport-gebruiker

Kortsigtige ANC-leierskap in Wes-Kaap

deur Gisela Weinmann, George 2012-11-17 13:39

Na aanleiding van die protesaksie op die plase in die Wes-Kaap, en gepaardgaande skade aan eiendomme:

Ons landbouers  het ook nou hulle eise. Soos gister (Vrydag) ingedien deur TLU-SA by die staatspresident, die regering en minister van landbou.

Voorbeelde van eise is: die beskerming van landbouers, plaaswerkers en hulle eiendom tydens gewelddadige protesaksies, 'n verlaging in Eskom se elektrisiteitstariewe (ek sê ten minste 50% verlaging); goedkoper diesel; en vergoeding vir skade aan eiendome wat veroorsaak is deur die polities-gemotiveerde staking. Sodoende sal landbouers 'n beter lewe vir almal kan bied, asook die werkslading minder maak op die verminderde arbeidsmag op plase weens kostestyging in diesel- en elektrisiteitskoste.

Maar as die regering nie voldoen aan die landbouers se eise nie, sal ons ook nou 'n trekker neem en 'n Eskom transmissie-lynpaal omtrek, of met 'n klomp trekkers in 'n olie-raffinadery inploeg? Nee.

Dís wat ek verstaan as ek na Tony Ehrenreich en Marius Fransman, die ANC se Wes-Kaapleiers, se redenasie luister van wat die beste plan van aksie is as daar nie aan jou eise voldoen word nie. Ontwrig. Brand af. Veroorsaak chaos. Dít is blykbaar die antwoord vir alle probleme volgens hierdie tweetjies.

Ons is baie trots op die landbouers wat nie toegelaat het dat hulle in 'n tweede Marikana op eie bodem ingesleep is nie. Dis al doel wat ek daarin sien. Die aanhitsers se plan het misluk.

Mag hulle rol in hul frustrasie soos 'n vark in modder.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Lotto
Ksd: 14-20°C Sunny. Mild. Pta: 12-23°C Mostly sunny. Mild.
Jhb: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Bfn: 4-22°C Sunny. Mild.
Dbn: 17-24°C Haze. Mild. PE: 13-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Cost Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.