J. Grobler, Centurion

Rapport-gebruiker

Lamola sit ‘wit’ pot mis

deur J. Grobler, Centurion 2012-09-16 01:16

Ronald Lamola van die ANC-jeugliga het verlede week sy kommer daaroor uitgespreek dat al die Marikana-slagoffers swart was. “Waar was die wit mense?” wou hy weet.

En: “Hoekom is daar so min wit mense en Indiërs in studente-organisasies?”

As hy egter terugkyk oor die laaste jare se uitlatings deur hom en sy strydlustige makkers sal hy die antwoord daar vind. Hulle moedig rasonverdraagsaamheid, haatspraak, geweld en anargie aan. Dit kulmineer in protesaksies wat lewensverlies en skade veroorsaak en kweek rassisme en polariseer die reënboognasie waarna hy verwys.

Lamola sit ook die spreekwoordelike (huts-) pot mis as hy dink dat dit net wit en Indiër-studente is wat studente-organisasies vermy. Geen intelligente, verantwoordelike en wetsgehoorsame jong mens wil betrokke wees by geweld nie, ongeag hul ras, geslag kultuur en politieke affiliasie.

In dieselfde asem babbel Lamola voort: “The ruling class is still dominated by white people...”

En: “The ongoing inequality in the economy is preventing the country from becoming a true rainbow nation because white males are in control.”

Watter “ruling class” sou dit wees, wonder ek.

Want die komplekse struktuur van die “heersende klas” in Suid-Afrika is lankal nie meer net wit nie. En sover ek weet word dit maar alte deeglik verteenwoordig deur die vermoënde lede van die ANC.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Nuutste Briewe-kommentaar

Maka Drama sê... Hulle storm mos afdraand. Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 16-18°C Numerous showers. Mostly cloudy. Mild. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 10-19°C Sunny. Mild. Bfn: 9-23°C Mostly sunny. Mild.
Dbn: 18-29°C High level clouds. Pleasantly warm. PE: 12-19°C Showers late. Mostly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.