Ander stories in... MyRapport...
Die Suid-Afrikaanse Grondwet, in ’n verklaring van regte, meld dat almal gelyk is onder die wet en dit verbied onbillike diskriminasie weens, onder meer, seksuele oriëntasie, godsdiens, gewete en geloof.
“Regstel se g*t”, lui die hoofopskrip van ’n Kaapse poniekoerant voorverlede Vrydag. ’n Bietjie kras, maar dit som die gevoelens van bruines op.
As ’n Transnet-pensioentrekker doen ek en my vrou self ons huis- en tuinwerk en gevolglik word ons oorval deur werksoekers.