Chris de Vos, Jeffreysbaai

Rapport-gebruiker

Lof vir artikel oor Zeelie-broers

deur Chris de Vos, Jeffreysbaai 2013-02-02 23:25

Baie geluk en dankie aan Hanlie Retief se artikel oor die Zeelie-broers (Rapport, 27 Januarie) en natuurlik Werner Hills se treffende foto’s. Ek het dit gelees nog voordat ek by die sportafdeling gekom het wat ek altyd eerste onder oë neem. Selfs nog voor ons kerkdiens, wat 08:oo begin.

Hanlie het daarin geslaag om weg te beweeg van “onderhoude met sepie- en ander kitskospersoonlikhede”. Daarvan lees ons daagliks genoeg, maar om te lees van broers wat alleen woon, sonder vroue in die bos, is beslis iets anders op die spyskaart wat graag verslind word.

Die eenvoudige taalgebruik (laaities, werkershande, heuning- karrie, lionvuurhoutjie en vele meer) het die artikel net meer boeiend gemaak.

Lank terug het Hanlie geskryf oor een van die min vrouetreindrywers se ervarings wat ek ook geniet het, maar hierdie jongste artikel oor die broers het nou die eerste plek ingeneem. Die foto wat die lengte van die broers laat uitstaan sodat hulle pas by die lang bome het net daardie ekstra belangstelling losgemaak. Baie dankie, julle twee, vir sulke “lekker” artikels.

Lees Rapport se kommentaarbeleid

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 9-19°C Mostly sunny. Mild.
Jhb: 6-15°C Sunny. Cool. Bfn: 2-18°C Sunny. Mild.
Dbn: 10-22°C Sunny. Mild. PE: 10-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Key Accounts Manager

Johannesburg
Talent Evolution
R420 000 - R540 000 Per Month

WCM Facilitator (World Class Manufacturing)

Johannesburg
BRO Resourcing
R600 000 - R1 000 000 Per Year

PHP Web Developer:

West Coast
BRO Resourcing
R10 000 - R20 000 Per Month

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at the gorgeous Massinga Beach Lodge in Mozambique and only pay for 4 from R13 220 per person sharing. Includes return flights, accommodation, transfers and romantic turndown.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Tablet Asus Nexus 7'' 3G met 32GB nou R1 999

Kry die Nexus 7”-tablet met Wifi & 3G vir slegs R1 999 en bespaar R500! Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Plaas ’n voorafbestelling vir die Xbox One

Die vermaaksentrum wat jou alles-in-een bied – regstreekse TV, flieks, sosiale netwerke en speletjies. Plaas jou voorafbestelling nou!

Tot 50% afslag op haarsorgprodukte!

Bespaar tot 50% op professionele haarsorgprodukte by kalahari.com. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Nuwe e-boeke beskikbaar!

Maak jou gereed vir ’n lekker leeservaring wat e-boeke insluit soos Good Morning, Mr Mandela; Laaste dans, Drienie; Die brug na Haven en nog baie meer. Koop nou!

Hisense Infinity Prime-slimfoon

Bespaar R1 000 op die Hisense Infinity Prime 1-slimfoon. Nou R1 999. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!