Chris Roos, per e-pos

Rapport-gebruiker

Marikana sangoma se skuld

deur Chris Roos, per e-pos 2012-09-09 01:16

Dis vir my ongelooflik hoe mense verby die geskiedenis kan kyk.

’n Soortgelyke Marikana-slagting het reeds meer as 100 jaar gelede plaasgevind.

Ons weet dat sangomas ’n rol gespeel het in die onlangse Marikana-slagting. Dis veral Xhosawerkers wat gehoor gegee het aan hul sangomas, wat gesê het die werkers sal onsigbaar wees as hulle die polisie sou storm. Nodeloos om te sê wat die uitslag was.

In 1852 tot 1857 was daar ’n sangoma, Nonqwashe, wat die Xhosas opdrag gegee het dat hulle al die vee moet doodmaak, dan sal die wit mense in die see verdwyn.

Inderdaad is daar gehoor gegee en duisende stuks vee is gedood. Meer as 40 000 mense is toe dood weens honger.

Die boek Xhoza and Christianity beskryf hierdie slagting baie duidelik. Die sangoma is dus regstreeks verantwoordelik vir die Marikana-slagting.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Nuutste Briewe-kommentaar

Filistyn van Doer sê... Stormer gaan jy ook nou die DA los en na Agang toe oorloop? Dit is dalk 'n goeie besluit want hulle het nou amptelik met hulle protes voor kleinfontein se ingang hulle denke oor vryheid bewys. Hulle ken nie eers die grondwet waaraan hulleself help skryf het nie. Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 16-18°C Numerous showers. Mostly cloudy. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 10-19°C Sunny. Mild. Bfn: 9-23°C Morning clouds. Mild.
Dbn: 17-29°C High level clouds. Pleasantly warm. PE: 12-19°C Showers late. Mostly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.