Jansie Jonker, Stellenbosch

Rapport-gebruiker

Maties-swembad nie Olimpiese grootte

deur Jansie Jonker, Stellenbosch 2012-07-14 16:01

Ek wil net reageer op die berig van Sondag 8 Julie oor Stellenbosch-sport en dan in die besonder oor die “lekkende Olimpiese swembad”.

Eerstens is die buite-swembad, wat al twee jaar leegstaan, nie ’n 50 m-Olimpiese swembad nie, maar het ’n afmeting van 33 m. Hierdie swembad is dus ook nie geskik vir Olimpiese swemmers om in te oefen nie. As ’n swemmer op die hoogste vlak meeding, is dit noodsaaklik dat hy/sy in die regte grootte bad oefen. Dit was vir die vyf Matie swemmers wat Olimpiese en Paralimpiese Spele toe gaan ’n groot frustrasie. Heerden Herman, wat 1 500 m swem, moes selfs in Durban gaan oefen.

Die universiteit beskik het ook ’n 25 m-swembad binne, maar dié swembad is primêr ’n “klaskamer” vir Sportwetenskap-studente. Die ander swem-aktiwiteite moet daar rondom aangepas word, wat oefentyd vir Olimpiese en selfs ons nasionale swemmers baie beïnvloed.

Ek weet watter frustrasies dit baie dae was vir die swemmers en hul afrigter, Pierre de Roubaix. Hulle moet gelukgegewens word met die manier waarop hulle die situasie gehanteer het en wat hulle vermag het.

Ons kan waarlik trots wees op hulle.

Ek is al langer as 20 jaar betrokke by die Matie Swemklub en het die volste vertroue dat die universiteit se bestuur nou daadwerklik aandag aan hierdie probleem sal gee.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Nuutste Briewe-kommentaar

Magda Grobler sê... Kennis van my het in die buiteland gekuier, en moes vir 'bier R179-00 betaal. Hy drink nie meer nie en beveel aan dat drank hier ook so duur gemaak word, die wyn produsent moet dan die wins alleenlik kry, sy omset sal minder wees maar sy wins baie groter. So hy sal nog steeds 'n goeie bestaan kan voer. Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 14-16°C Showers early. More sun than clouds. Cool. Pta: 3-17°C Sunny. Mild.
Jhb: 3-14°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Cool.
Dbn: 9-25°C Sunny. Mild. PE: 12-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.