Chris Roos, per e-pos

Rapport-gebruiker

Net as vaktaal dat inheemses sal oorleef

deur Chris Roos, per e-pos
2012-01-28 13:35

Ek is ’n onderwyser wat my vak in ’n paar van die inheemse tale probeer aanbied.

Rapport het in ’n stadium ook ’n artikel oor die onderwerp geplaas. Ek is ook besig om handboeke in my vak te vertaal.

Die sogenaamde geleerdes het nie ’n idee watter groot berg voorlê nie.

My vakke is meganiese en siviele tegnologie, sweis- en plaatmetaalwerk.

Belangrik om te besef is dat min tale oorleef het wat vaktaal betref. ’n Taal kan nie oorleef tensy dit ’n vaktaal word nie.

Net ’n paar voorbeelde:

1. vonkverdeler
2. verkoeler
3. moer

’n Voorbeeld oor hoe die vertaalwerk na byvoorbeeld Pedi gedoen kan word:

1. Vonkverdeler – Segasamollo = iets wat vuur saai (soos koring saai);
2. Verkoeler – Setsidifatsi = iets wat koudmaak; en
3. Moer – Mmopi = “vasmaker”.

Die vertaling van my vakke kan slegs gedoen word deur iemand wat kennis het van tegnologie en kennis het van die betrokke vak.

Daar lê ’n lang pad voor. Die volgende probleem is wie die vertaalwerk gaan nagaan.

Daar bestaan wel ’n moontlikheid om alle skoolvakke in inheemse tale te vertaal. Dis net dat daar min mense is wat in staat gaan wees om vakke in ’n vaktaal te verander of te verryk.

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weather
Lottery
Cpt: 13-19°C High level clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bloem: 3-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 15-25°C Sunny. Mild. PE: 14-26°C Sunny. Warm.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C# Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R300000 - R350000

ERP Developer

JHB - Southern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R240000

VB.NET Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R320000 - R420000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.3 T3 Plus 5-dr
2007
R 109,995.00

FORD

Focus 1.6 Ambiente MY05
2007
R 129,995.00

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2007
R 224,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.