Cliff Saunders, Northcliff

Rapport-gebruiker

Niemand ’n eiland

deur Cliff Saunders, Northcliff
2012-02-04 14:43

Ag nee wat, word deur baie gesê. Hoekom die bohaai oor die DA-jeug se plakkaat? Die wit man lyk soos enige man wat meer tyd by die “gym” deurbring as met sy boeke en die mooi, jong dame lyk baie soos ’n bruingebrande Angelina Jolie met ’n swart pruik van Chinese afkoms.

Of die tweetjies eendag gaan trou is ’n ander saak. In die VSA is die persentasie wit mense wat met “African Americans” trou minder as 10%. Hoe lank hulle getroud bly en hoe gelukkig hul ouers en kinders is, weet ek nie. Die Engelse sukkel al van Shakespeare se tyd met die gesegde dat mense nie verskil nie, want “ons het almal dieselfde bloed”. In All’s Well That Ends Wel l skryf hy: “Strange is it that our bloods, of colour, weight and heat pour’d all together would quite confound distinction, yet stand off in differences so mighty.” Mens kan sê hoe belangrik mense hierdie verskille ag is hul saak, niemand anders s’n nie. Dit is waar. Maar, ongelukkig is daar ook waarheid in die woorde van die digter John Donne: “No man is an island entire of itself…”

Dit word al hoe meer waar, gegewe hedendaagse, moderne maniere van kommunikasie.

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weather
Lottery
Cpt: 13-19°C High level clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bloem: 3-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 15-25°C Sunny. Mild. PE: 14-26°C Sunny. Warm.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C# Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R300000 - R350000

ERP Developer

JHB - Southern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R240000

VB.NET Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R320000 - R420000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.3 T3 Plus 5-dr
2007
R 109,995.00

FORD

Focus 1.6 Ambiente MY05
2007
R 129,995.00

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2007
R 224,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.