Johan Basson, Faerie Glen

Rapport-gebruiker

Nou vir werkloosheid

deur Johan Basson, Faerie Glen 2010-07-03 14:34

Sommige mense en bevolkings beskik oor genoegsame bronne om volhoubaar te kan lewe; ander moet ’n onderneming teen profyt bedryf om ’n lewensbestaan te maak; en ander verkoop hul dienste vir ’n bestaan.

Werkloosheid is die teelaarde vir onder meer armoede, hongerte, sosiale onrus en misdaad; die uitbuiting van die medemens; en stroping van die natuur.

Die langtermyn-tendense van werkloosheid in ’n bevolking weerspieël die vlak van visioenêre leierskap, opvoeding, vaardighede, entrepreneurskap, werk­etiek, selfrespek en self-aktualisering, omgee-vir-mekaar-en-die-gemeenskapsbelang, kreatiwiteit, wêreldmededingendheid, infrastruktuur en netwerke in sodanige bevolking. Die vraag ontstaan: Hoe gaan ons as Suid-Afrikaners nou saam in die “werkloosheidswedstryd” speel? Of gaan ons nou liewer fokus op ’n bod om die Olimpiese Spele aan te bied?

Lees Rapport se kommentaarbeleid

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Ksd: 12-19°C Sunny. Mild. Pta: 5-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 4-18°C Sunny. Mild. Bfn: 2-21°C Sunny. Mild.
Dbn: 9-25°C Sunny. Mild. PE: 14-25°C Sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Process Operator

Gauteng
Employment Link
R10 000 - R13 000 Per Month

CLUSTER MANAGER: COURT INTERPRETING

Gauteng
City Press
R270 804 - R318 984 Per Year

Portfolio Manager

Western Cape
SET Recruitment Consultants
R650 000 - R850 000 Per Year

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at the gorgeous Massinga Beach Lodge in Mozambique and only pay for 4 from R13 220 per person sharing. Includes return flights, accommodation, transfers and romantic turndown.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Kamptoerusting!

Ons het al die kamptoerusting wat jy nodig het teen pryse wat jou kop sal wegblaas. Gaan loer nou daarna!

Wees voorbereid vir Nasionale Braaidag!

Dit is nooit te vroeg om te begin voorberei vir Braaidag nie. Tref voorbereidings met al ons ongelooflike braai-gereedskap. Koop nou!

Koop 3 boeke & betaal vir 2

Die goedkoopste van die 3 boeke sal gratis wees. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Bepalings en voorwaardes geld. Koop nou!

Winskopie van die week!

Hisense se 40” ten volle HD LED-televisie nou R3999. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry tot 25% afslag op die 25 gewildste media-produkte!

Bespaar tot 25% op die jongste topverkopers van boeke, flieks, speletjies en musiek. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Winskopie van die week!

Hisense se 40” ten volle HD LED-televisie nou R3999. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!