Kaapstad

Vrydag

Sunny. Mild.

13°C
24°C

7 day forecasts

Werner Bekker, Umhlanga

Rapport-gebruiker

Ondersteuners inspireer

deur Werner Bekker, Umhlanga
2009-10-17 19:10

As een van die grootste Springbok-ondersteuners is ek verstom.

In Bafana Bafana het ons die nasionale sokkerspan wat agt van hul laaste nege wedstryde verloor het. Hulle is hier in die middel 70’s op die wêreldranglys.

Die laaste verloorwedstryd was teen Ysland, wat amper 100ste op die ranglys is. En so kan mens aangaan oor al hul “prestasies”.

Maar Vrydagoggend, twee dae ná hul swak vertoning, sit die hele Morning Live-span in Bafana-truie. En al die ondersteuners eis net die kop van die afrigter.

Was dit die Springbokke wat so pateties gevaar het, sou die Springbok-truie nêrens in sig gewees het nie en ek sou tien teen een vir ’n ruk lank eerder onderwaterhokkie begin kyk het.

Dalk is daar ’n les te leer by die Bafana-ondersteuners, want hul patriotisme is inspirerend.

Of dalk weier hulle net om te erken dat die grootste sport in ’n land nie noodwendig die beste gespeel word nie?…


Beoordeel hierdie artikel:

binne rapport

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 8-19°C Afternoon clouds. Cool.
Jhb: 5-16°C Mostly sunny. Cool. Bfn: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 14-21°C More sun than clouds. Cool. PE: 12-20°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Management Accountant

Gauteng - JHB North/Sandton
Network Recruitment CA- Centurion
R330,000-380,000 Per Annum Cost To Company

Financial Manager

Gauteng - JHB South
Network Recruitment CA- Centurion
R420,000-480,000 Per Annum Cost To Company

Credit Manager

Gauteng - JHB North/Sandton
Network Recruitment CA- Centurion
R330,000-490,000 Per Annum Cost To Company

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2008
R 210,000.00

MERCEDES-BENZ

E 320 CDI
2005
R 209,995.00

TOYOTA

Corolla 1.4 Professional
2009
R 145,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

KALK BAY

House R 13 000 000

MOSTERTSDRIFT

House R 16 000 000

SCHOONGEZICHT

House R 1 900 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Lae pryse op Boeke!

Miljoene titels om van te kies. Spaar nou tot 40%!

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Vandag se beste aanbod!

Die Warmste Nuwe Vrystellings

Nou net R129.95

Bestel jou gunsteling flieks en betaal slegs R129.95!

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...