Dr. Ivan Meyer, Wes-Kaapse minister van kultuur en sport

Rapport-gebruiker

Opposisie moet SA red

deur Dr. Ivan Meyer, Wes-Kaapse minister van kultuur en sport 2012-09-09 01:16

So twee weke gelede was daar ’n debat in die Wes-Kaapse wetgewer oor die ANC se ondermyning van die hoekstene van ons demokrasie.

Daar is oorweldigend saamgestem dat die ANC die Grondwet en eed van die president ondermyn (sien Eight Days in September deur Frank Chikane).

Hierdie is gevaarlike tekens wat daarop wys dat die party geen belang het om ons grondwetlike demokrasie te beskerm nie. Daar is ook toenemende bewyse dat die Suid-Afrikaanse regering, onder die leiding van die ANC, die volgende beginsels ondermyn: reg en orde; die onafhanklikheid van die regstelsel; oop en deursigtige regering; menseregte; staatsinstellings (antikorrupsie-agentskappe); goeie regering; en individuele vryheid van spraak.

Wat nou nodig is, is dat ons ons veldtogte verskerp deur ’n veelparty-ooreenkoms om ons Grondwet en Suid-Afrika te beskerm voordat dit te laat is. Die ANC val vinnig uitmekaar en is nie in staat om die land te regeer nie. Die gebeure by Marikana was ’n wekroep vir Suid-Afrikaners.

Opposisiepartye moet die stem en aksie word wat ons grondwetlike demokrasie beskerm.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Nuutste Briewe-kommentaar

Alida Van Der Westhuizen sê... Vermoed jy dat sommige mense jou dalk as 'n internet-trol mag ervaar, Adre? Jy spring darem ernstig op die verdediging hierso... Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 14-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 3-17°C Sunny. Mild.
Jhb: 2-13°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Cool.
Dbn: 9-25°C Sunny. Mild. PE: 12-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.