André Christof

Rapport-gebruiker

Oscar...

deur André Christof 2013-02-23 10:08

In die Wes-Kaap sien ons daai plakkate, die bokkie wat so traan.

Ons mag nie vure maak nie, nie brand nie.

Kliek daai ene in jou kop. Haak dit vas.

Wonder jy wat het dan van ons geword.

Die renoster?

Ons staan almal in daai bank, word ons beskuldig, nee, en is ek die eerste wat sê nee, nee, nee, dit was nie ek nie.

Kliek die mense met daai kameras, kliek dit, want ek is in die dok.

Hulle mag mos.

Ek was nooit ‘n Oscar-man nie. Ek was self ‘n alteet, ek kon maar, en is dit nie waarom dit gaan nie?

Wat ek sê is dat ek nie Oscar was nie, maar is dit reg dat hy soos daai bokkie is? Hy stap in die hof, die verrigtinge het nog nie begin nie. So moet hy paradeer.

Gaan staan hy daar in die dok. So is die regulasies.

Flits die kameras, is sy oë na die grond gekeer.

Isak is sy naam, of is dit?
 
Onskuldig, skuldig, is nie waaroor dit gaan nie.
 
In lewe en dood is menslikheid die maatstaf.

Gaan staan Oscar, skuldig of onskuldig in daai dok, kliek die kameras, kliek kliek, kliek ….

Die oë op die grond.

Wat het van ons geword?

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Lotto
Ksd: 17-20°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 6-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 9-18°C Mostly sunny. Mild. Bfn: 6-22°C Sunny. Mild.
Dbn: 13-27°C Sunny. Warm. PE: 13-23°C More clouds than sun. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.