Petrus van Eeden, Nederland

Rapport-gebruiker

Plekname moet meertalig wees

deur Petrus van Eeden, Nederland 2012-10-20 23:51

Dit is vreemd dat ons so kan twis oor plekname. In die tweetalige België (amptelik drietalig) het talle dorpe en stede twee name.

Die hoofstad van België heet in Nederlands Brussel en in Frans Bruxelles. Die groot Vlaamse stad Antwerpen heet in Frans Anvers.

Verder nog enkele voorbeelde van tientalle Waalse dorpe en stede met dubbelname: Bassilly (Frans)/Zullik (Nederlands); Otrange (Fr)/Wouteringen (Ned); Flobecq (Fr)/Vloesberg (Ned); Wihogne (Fr)/Nudorp (Ned); Oreye (Fr)/Oerle (Ned); Hainaut (Fr)/Henegouwen (Ned); Mons (Fr)/Bergen (Ned) ensovoorts.

In Suid-Afrika ken ons ook ’n stad met ’n dubbelnaam, naamlik: Kaapstad/Cape Town. Dit pla niemand nie. As Kaapstad/Cape Town vir ons aanvaarbaar is, moet Pretoria/Tshwane; Potchefstroom/Tlokwe ensovoorts ook aanvaarbaar wees.

In ’n meertalige land moet plekname ook meertalig wees en liefs amptelik erken word.

Lees Rapport se kommentaarbeleid

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Ksd: 11-18°C Sunny. Mild. Pta: 11-24°C Showers late. More sun than clouds. Mild.
Jhb: 7-19°C Showery. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 2-22°C Sunny. Mild.
Dbn: 14-20°C Partly cloudy. Cool. PE: 9-18°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Graduate Java Software Engineer

Cape Town Southern Suburbs
Communicate Cape Town IT
R25 000 Per Month

Fund accountant

Centurion
Communicate Specialist Resource
R160 000 - R180 000 Per Year

Financial Manager

Cape Town
Communicate Cape Town Finance
R360 000 - R420 000 Per Year

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at the gorgeous Massinga Beach Lodge in Mozambique and only pay for 4 from R13 220 per person sharing. Includes return flights, accommodation, transfers and romantic turndown.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Kamptoerusting!

Ons het al die kamptoerusting wat jy nodig het teen pryse wat jou kop sal wegblaas. Gaan loer nou daarna!

Wees voorbereid vir Nasionale Braaidag!

Dit is nooit te vroeg om te begin voorberei vir Braaidag nie. Tref voorbereidings met al ons ongelooflike braai-gereedskap. Koop nou!

Koop 3 boeke & betaal vir 2

Die goedkoopste van die 3 boeke sal gratis wees. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Bepalings en voorwaardes geld. Koop nou!

Winskopie van die week!

Hisense se 40” ten volle HD LED-televisie nou R3999. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry tot 25% afslag op die 25 gewildste media-produkte!

Bespaar tot 25% op die jongste topverkopers van boeke, flieks, speletjies en musiek. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Winskopie van die week!

Hisense se 40” ten volle HD LED-televisie nou R3999. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!