Max du Preez, Kaapstad

Rapport-gebruiker

Roodt skeel Max min

deur Max du Preez, Kaapstad
2010-01-16 16:00

Rapport se berig verlede week dat ek en Dan Roodt “mekaar die stryd aangesê” het, is erg misleidend.

Ek het geen belang daarby om enigiets met Roodt te make te hê of om debat met hom te voer nie.

Hy is op die “lunatic fringe” van die “lunatic fringe”.

Die storie oor die “masturberende apie” in my jongste boek, Dwars, is bloot ’n terloopse verwysing na ’n stuk wat ek in 2005 geskryf het oor my weiering om saam met Roodt aan die Stellenbosse Woordfees deel te neem. Ek het onlangs kennis geneem dat Roodt ’n webblad in my naam begin het en absoluut niks daaraan gedoen of met enigiemand daaroor gepraat nie.

Dit skeel my niks. Rapport se verslaggewer het my daaroor gebel en ek het die hele ding met ’n bietjie humor probeer afmaak.

Jul storie maak my ’n akteur in ’n drama waarmee ek absoluut niks te make het nie.

Beoordeel hierdie artikel:

binne rapport

Nuutste Briewe-kommentaar

proafrikaans sê... Waarom stop by homoseksualiteit, A Rautenbach? Ek is seker die afstootlike regimegatsuier, Mad Max du Plessis, hy wat tans steen en been kla oor die einste NSA wat hy help teweegbring het, heeltemal te vinde sou wees daarvoor dat die DA ook nie mag diskrimineer teen pedofiele of diegene wat nekrofilie of bestialiteit pleeg nie. As jy dan nie 'n oordeel durf fel oor homoseksuele nie, is pedofiele en nekrofiele immers 100% welkom binne die DA... Lees die storie...

Weather
Lottery
Cpt: 21-31°C Sunny. Warm. Pta: 17-30°C More sun than clouds. Warm.
Jhb: 15-28°C Afternoon clouds. Mild. Bloem: 18-27°C Scattered showers. More clouds than sun. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Tstorms late. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-22°C Scattered showers. Morning clouds. Cool.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Jetta 4 2.0 Highline AT
2006
R 139,000.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Hilux 3.0 D-4D Raider 4x4 D-Cab Dsl PU MY09
2010
R 335,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.