Cliff Saunders, Northcliff

Rapport-gebruiker

Slaap rustig in PW se bed

deur Cliff Saunders, Northcliff
2010-03-13 15:25

Rapport se spotprent verlede Sondag van mnr. Sango Ntsaluba (eienaar van Die Anker) wat in sy bed lê en bewe van angs omdat die “spook” van PW Botha glo daar ronddwaal, het my laat terugdink aan die aand ná PW se begrafnis toe sy vrou, Barbara, vir my sê: “Jy kan maar in PW se bed slaap vanaand. Jy’s die eerste persoon wat dit gaan doen noudat hy dood is!”

Die aand voordat ek die lig afgeskakel het, het ek onwillekeurig gedink aan die aand wat ek in Stalin se dacha (vakansiehuis) by die Swart See deurgebring het.

’n Mens kon die euwel en boosheid van die “moordenaar van miljoene” se plek aanvoel.

My kollega Lehana Tsotetsi en ek moes eers ’n halwe bottel whisky uitdrink voordat ons kon slaap en Lehana het sy lig dwarsdeur die nag laat brand.

Aangesien ek 12 jaar gelede opgehou drink het, het ek sonder “troos” die lig in PW se kamer afgesit en gewag om te sien/hoor of iets “gebeur”.

Niks! Ek het soos ’n lammetjie geslaap.

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Nuutste Briewe-kommentaar

proafrikaans sê... "Denkende mense", Blippie? Jy, as iemand want anderdag jou naam soos telkens in die verlede gat gemaak het deur te beweer swartes kon hulself nie as veeartse in die Ou SA bekwaam nie, is die heel, heel laaste persoon wat homself as 'n denker kan beskou, doffel. Lees die storie...

Weather
Lottery
Cpt: 21-31°C Sunny. Warm. Pta: 17-30°C More sun than clouds. Warm.
Jhb: 15-28°C Afternoon clouds. Mild. Bloem: 18-27°C Scattered showers. More clouds than sun. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Tstorms late. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-22°C Scattered showers. Morning clouds. Cool.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Jetta 4 2.0 Highline AT
2006
R 139,000.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Hilux 3.0 D-4D Raider 4x4 D-Cab Dsl PU MY09
2010
R 335,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.