Bartel Pieterse, Pretoria

Rapport-gebruiker

Spelers moet beter bestuur word

deur Bartel Pieterse, Pretoria 2012-09-22 23:41

Ek kan nie meer my Blou Bul-vriende kalmeer nie. Beskuldigings soos “Morné het al twee wedstryde vir ons verloor” het ek geantwoord met “ja, maar hoeveel wedstryde het hy vir julle gewen”? Nou kan ek nie meer nie.

Vir die rugbykykers lyk dit of die administrateurs en afrigters óf te subjektief betrokke raak by individuele spelers óf hulle is onder finansiële druk omdat sekere spelers gekontrakteer is en die begroting laat nie verdere kontrakte toe nie. Of dit kan, wat ek nie wil glo nie, ’n hardkoppige voorliefde vir sekere spelers wees en weens ’n besondere verhouding gaan objektiwiteit verlore.

Die spelers moet beter bestuur word. Spelers wie se hande beseer is, kan nie net doodgespuit word omdat hulle in ’n kritieke Curriebekerwedstryd moet uitdraf nie. In sommige gevalle kos dit operasies en kan hulle vir maande nie vir die Bokke speel nie.

In Morné se geval is dit ’n kop-ding wat moet genees.

Ek dink om spelers 80 minute te laat speel is ook vir die wolwe gooi. Ek was al dankbaar dat ’n speler seerkry dat hy net ’n ruskans kry. Gewoonlik kom hy met groot sukses ná ’n besering terug.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Lotto
Ksd: 17-20°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 9-18°C Sunny. Mild. Bfn: 4-22°C Sunny. Mild.
Dbn: 14-28°C Sunny. Warm. PE: 14-22°C Afternoon clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.