B. van Deventer, Pretoria

Rapport-gebruiker

Steeds vrae oor Lotto

deur B. van Deventer, Pretoria 2012-09-29 22:19

Dit lyk my ons ou volkie het dit laat vaar om te kla oor wat ons glo bedrog met die Lotto is.

Vandat die laaste brief daaroor in Rapport se briewekolom verskyn het, was daar nog ’n hele aantal baie vreemde sogenaamde wenners. ’n Paar weke gelede was die prysgeld R25 miljoen, wat toe kastig deur drie persone gewen is.

Elkeen het ’n bedrag van R8,333 miljoen gekry...

Op Woensdag 26 September was daar een wenner wat glo R19 680 776 gewen het...

Die tweede prys was R328 090.

En hoe is dit moontlik dat niemand na vore kom as ’n wenner nie? Nie ek of jy of enigiemand anders wat ek ken is wenners nie!

Hoe lank gaan dit nog voortduur? Is daar niemand wat dié beweerde skelmstreke kan ontbloot nie?

Ek dink ’n baie wakker verslaggewer sal bedrog kan blootlê. Hoe lyk dit, Rapport?

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Nuutste Briewe-kommentaar

Stell Connect sê... Ongelukkig is die politiek gedienstigheid nie tot die munisipale amptenare beperk nie, raadslede word op grond van party lojaliteit aangestel, nie gemeenskaps betrokkenheid en aktivisme nie, dikwels van buite, met geen kennis van die gemeenskap of omgewing nie. Raadslede is meer daarop ingestel om hulle partybase gelukkig te maak as om gemeenskapsbelange te dien en is net verkiesingstyd sigaar - behalwe wanneer dit by fotos in die plaaslike koerant kom, dan pronk hulle te graag. Van "openbare deelname" en aanspreeklikheid is daar feitlik geen sprake nie. Kyk gerus na die kwalfikasies van plaaslike politici en hulle bydrae tot raadsvergaderings - Stellenbosch is 'n skreiende voorbeeld van die nepotisme wat op hierdie vlak heers. Hopelik bied Agang 'n geleentheid om hierdie fundamentele dimensie van demokrasie van party-politieke beheer te bevry; Stellenbosch en SA eerste, nie partybase lakeie en cadres nie. Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 16-18°C Numerous showers. Mostly cloudy. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 10-19°C Sunny. Mild. Bfn: 9-23°C Morning clouds. Mild.
Dbn: 17-29°C High level clouds. Pleasantly warm. PE: 12-19°C Showers late. Mostly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.