Kaapstad

Vrydag

Sunny. Mild.

13°C
24°C

7 day forecasts

Johann le Roux, onderleier: Suidlanders

Rapport-gebruiker

Suidlanders het nie bande met ‘regse nes’

deur Johann le Roux, onderleier: Suidlanders
2009-12-19 18:57

Die berig “Regse nes gekry” (Rapport, 13 Desember) het betrekking. Daarin word berig dat die Suidlanders “noue bande” het met die Jesurun-beweging. Die Suidlanders dra geen kennis van die Jesurun-beweging nie en het nog nooit enige amptelike gesprekke met die groep gevoer om enige samewerking te bespreek nie.

Ook word beweer dat die Suidlanders “Vrydag” met die Jesurun-beweging sou “vergadering hou”.

Net die nasionale leier en onderleier mag met ander organisasies vergader namens die Suidlanders en albei was in Pretoria tydens dié tydperk en sou dus geensins so ’n vergadering kon bywoon nie. Die provinsiale bestuurder in die Wes-Kaap het ook geen kontak gehad met die groep nie en dra geensins kennis van enige geskeduleerde of ander vergadering met die groep nie.

Daar bestaan ook geen samewerking met die “Boeremag” nie. Die Suidlanders het ontstaan nadat die “Boeremag” reeds gevange geneem is.

Die Suidlanders het hulself nog altyd in die openbaar en deur middel van amptelik opgestelde beleid en per deklarasie uitgespreek teen geweld of enige verbreking van die landswette. Voorts is die Suidlanders nie ’n politiek-gedrewe organisasie nie, maar eerder ’n groep bekommerde persone wat saamwerk om mense se veiligheid te verbeter in ’n land waar reg en orde daagliks agteruitgaan. Dit is duidelik in amptelike statistieke en mediaberigte dat Suid-Afrika nie ’n veilige land is vir enige van sy burgers nie.

Daarom beywer die Suidlanders hulle om mense bewus te maak van die gevare in die samelewing en om planne binne die wette van die land voor te stel om mense aan te moedig om self verantwoordelikheid te neem vir hul eie veiligheid en voortbestaan in Suid-Afrika.

Die nasionale bestuur van die Suidlanders sowel as ons ondersteuners voel dat die Suidlanders erg te na gekom is met die publikasie van die berig en dat dit die organisasie skade berokken het.

Beoordeel hierdie artikel:

binne rapport

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 8-19°C Afternoon clouds. Cool.
Jhb: 5-16°C Mostly sunny. Cool. Bfn: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 14-21°C More sun than clouds. Cool. PE: 12-20°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Management Accountant

Gauteng - JHB North/Sandton
Network Recruitment CA- Centurion
R450,000-500,000 Per Annum Cost To Company

Manager Finance

Gauteng - JHB South
Network Recruitment CA- Centurion

Management Accountant

Gauteng - East Rand
Network Recruitment CA- Centurion
R400,000-450,000 Per Annum Cost To Company

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

JEEP

Cherokee Limited 2.8 CRD 4x4 Dsl AT
2005
R 179,995.00

FIAT

Strada 1.2 EL PU
2006
R 59,995.00

AUDI

TT Roadster Quattro 1.8
2004
R 189,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

KALK BAY

House R 13 000 000

MOSTERTSDRIFT

House R 16 000 000

SCHOONGEZICHT

House R 1 900 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Lae pryse op Boeke!

Miljoene titels om van te kies. Spaar nou tot 40%!

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Vandag se beste aanbod!

Die Warmste Nuwe Vrystellings

Nou net R129.95

Bestel jou gunsteling flieks en betaal slegs R129.95!

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...