Terblanche Jordaan, Renaissance Gemeente: Kaapstad

Rapport-gebruiker

TV-program het in dié konteks geen betekenis

deur Terblanche Jordaan, Renaissance Gemeente: Kaapstad
2010-03-13 15:25

Mag ek iets sê oor Die ander kant (kykNET) en sekere Christene se reaksie daarop:

* Ek vind dit verstommend dat die “versoekskrywers” van die tros-pos die moed het om uit Levitikus aan te haal. In die Bybel staan daar ook onder meer dat ’n ongehoorsame kind ’n gruwel is in die oë van God en by die stadspoorte gestenig moet word (Deut 21:18-21). Nou wil ek vra: Sal dié Christene of dominees ons help om ons “ongehoorsame kinders” te stenig?

Wie gaan elke meisie wat trou wat nie ’n maagd is nie by die stadspoorte met klippe doodgooi (Deut 22:21)? Haar ouers of die mans wat nie maagde is nie? En so kan daar honderde voorbeelde uit Levitikus en Deuteronomium genoem word.

* Ek vind dit hartseer dat ons dink God is in ’n “oorlog” met ’n satan en God staan ’n kans om die “oorlog” te verloor – daarom wens ek met my hele hart dat Christene sal besef: Alle krag kom van God en as dit nie van God kom nie, het dit hoegenaamd géén krag nie!

* Laastens vind ek dit aanmatigend (naïef-arrogant) dat ons as mens dink ons kan God aanstoot gee op enige manier.

Het God dan ’n ego wat ’n tantrum gooi omdat ’n program soos Die ander kant uitgesaai word op ’n TV-kanaal in Suid-Afrika?

Nee, nee, nee – kom ons kies ’n groter weergawe van God en nie die god wat ons in ’n geut van ons eie projeksies, agterdog, wanopvattings en bowenal vrees wil druk nie. Ons het mos ’n keuse (’n wonderlike geskenk van ’n liefdevolle God) om te sê: “Ek wil nie die program kyk nie”, want elke TV kom tog met ’n knoppie wat jy aan of af kan sit, of nie?

In vadersnaam – kom ons begin God dank met blydskap – want dankbaarheid ontsluit die krag van God! Laat ons ophou murmureer oor ’n TV-program wat in die konteks van “ewigheid” en die almag­tige, alomteenwoordige, alwetende God – géén betekenis het.

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
28 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weather
Lottery
Cpt: 22-33°C Sunny. Warm. Pta: 19-30°C Thunderstorms. Mostly cloudy. Warm.
Jhb: 16-28°C Numerous showers. Mostly cloudy. Mild. Bloem: 17-28°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 23-28°C Showers early. Morning clouds. Warm. PE: 19-25°C Morning clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MAZDA

Drifter 2.6i SLX PU
2006
R 129,700.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 FSi Sportline 5-dr
2006
R 169,900.00

TOYOTA

Avanza 1.5 SX MPV
2007
R 109,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.