Pienk Vlooi

Rapport-gebruiker

Verregses skaad Afrikanerbeeld

deur Pienk Vlooi 2012-12-30 05:03

'n Minderheid binne 'n minderheid: Hoe effektief is die regses om vir Afrikaners 'n toekoms te verseker?

Al wat die verregses regkry, is om 'n karikatuur van die Afrikaner te maak met byvoorbeeld die lawwe kaskenades van die sogenaamde Boere-ninja waaroor Rapport laas Sondag berig het.

As ek as Afrikaner na my eie kring van vriende en familielede kyk, is diegene wat ontevrede en selfbejammerend is oor hul posisie in Suid-Afrika in die minderheid. Verreweg die meeste Afrikaners na-aan my gooi hul gewig agter die vooruitgang op alle vlakke van die groter Suid-Afrikaanse samelewing.

Hulle neem voluit deel aan die ekonomie en arbeidsmag in Suid-Afrika. Hulle dien ook die gemeenskap deur werkskepping, liefdadigheid, wetsgehoorsaamheid en respek vir alle mense – sonder om hul eie taal en kultuur prys te gee.

Hulle mors nie tyd en energie met 'n voortdurende gekerm en gekla nie.

Die probleem is dat hardwerkende, goedgesinde Afrikaners nie soveel aandag trek soos die ekstremiste wat gedurig in die openbare oog is met hulle negatiewe gedrag en uitsprake nie. Dit lei helaas daartoe dat beskaafde Afrikaners in toenemende mate nie geassosieer wil word met hierdie skandemakers nie.

As ek een wens vir 2013 het, is dit dat Afrikaners trots hul plek sal bly volstaan in Suid-Afrika.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
277 reaksies
Kommentaar is gesluit vir hierdie artikel

binne rapport

Nuutste Briewe-kommentaar

Filistyn van Doer sê... Ek ken van hulle wat 'n volk se toekoms verkoop het vir 'n nobel vredesprys wat 'n paar miljoen rand insluit. Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 16-18°C Numerous showers. Mostly cloudy. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 9-19°C Sunny. Mild. Bfn: 9-23°C Morning clouds. Mild.
Dbn: 17-29°C High level clouds. Pleasantly warm. PE: 12-19°C Light rain late. Mostly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.