Jan Venter, Bloemfontein

Rapport-gebruiker

Verwerp eerstens dié geweld

deur Jan Venter, Bloemfontein 2012-10-07 01:25

Ebrahim Fakir se artikel “Moslems vra regverdigheid” (30 September) verdien almal se ondersteuning.

Dit is ’n geldige versoek, iets waarna gestrewe moet word.

Maar dis eweneens nie onredelik om te verwag dat aan sekere minimum standaarde voldoen moet word voordat jy daardie reg aan jouself toeëien nie.

Suid-Afrika het tydens die apartheidsjare hom vergeefs daarop beroep. En na regte so; ons het deur isolasie ’n dure prys vir daardie beleid betaal.
 
Wat die beledigende fliek betref, is dit reg om te verwag dat die beskaafde wêreld aan albei kante van die “skeiding” dit ten skerpste moes veroordeel, soos tereg gedoen is.

Maar wat meer moes die “owerhede in die Weste” doen? Die fliek sensor of verbied? Dit kan tog nie in ’n wêreld van vrye spraak werk nie.

Want waar word die streep getrek en deur wie? Soortgelyke beledigende flieks is teen die Christendom gemaak, maar Christene het nie onskuldige mense daaroor vermoor nie.

Om hierdie “gebrek” aan drastiese optrede deur die Weste egter gelyk te wil stel aan die moorddadige optrede van “die gewelddadige Moslems” is nie die wyse waarop die regverdigheid wat bepleit word, verkry kan word nie. Inteendeel!

Natuurlik moes die fliek nooit gemaak gewees het nie, maar duisendmaal meer moes mense nie daaroor vermoor word nie. ’n Eerste stap sou wees dat alle Moslems dié wreedhede sonder voorbehoud veroordeel.
Die finale stap sou wees om alle sodanige gewelddadige optredes summier te staak. Eers dan is gelyke en regverdige behandeling moontlik.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Lotto
Ksd: 12-20°C Partly sunny. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 10-19°C Sunny. Mild. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 14-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.