P.S. Swart, Waterkloof

Rapport-gebruiker

Weg met tradisionele leiers!

deur P.S. Swart, Waterkloof 2012-09-29 22:19

Koning Goodwill Zwelithini se versoek vir bykomende miljoene rande bo en behalwe die R52 miljoen belastingbetalersgeld wat hy jaarliks ontvang, het nou weer die aandag op tradisionele leiers geplaas.

Albert Mncwango, ’n woordvoerder van Zwelithini, beskuldig Phathekile Holomisa van rassisme omdat hy ander tradisionele “konings” se behandeling deur die regering durf vergelyk met dié van Zwelithini, wat dan kwansuis kan spog met ’n “suiwerder bloedlyn”.

Praat van die pot wat die ketel verwyt!

Wat bedoel hy met ’n “suiwerder bloedlyn”?

Bedoel hy dat die Zoeloes beter is as ons wat aan ander bevolkingsgroepe behoort?

Is party groepe dan “meer gelyk” as ander?

Ek kan nie die nut vir enige tradisionele leier sien nie en kan daarom nie sien waarom belastingbetalersgeld na hulle moet gaan nie.

Indien die Zoeloes of Vendas of enige ander bevolkingsgroep ’n tradisionele leier wil hê, is dit goed so, maar dan moet die groep wat die leier wil hê self betaal daarvoor en nie my belastinggeld nie. Ek kry geen voordeel uit ’n tradisionele leier nie.

Die probleem is egter dat geen politieke party, aan regeringskant of in die opposisie, ooit vir die afskaffing van tradisionele leiers sal propageer nie uit vrees vir moontlike stemme wat hulle mag inboet.

Die belastingbetaler trek weer aan die kortste end.

Sal ’n inisiatief om tradisionele leiers afgeskaf te kry enige kans op sukses hê?

Kom ons probeer!

Lewer kommentaar op hierdie artikel
23 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Lotto
Ksd: 16-20°C Showers early. Morning clouds. Mild. Pta: 6-22°C Sunny. Mild.
Jhb: 8-17°C Mostly sunny. Mild. Bfn: 3-21°C Sunny. Mild.
Dbn: 13-26°C Sunny. Mild. PE: 13-21°C More clouds than sun. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.