Dr. Johann Broodryk, Waterkloof

Rapport-gebruiker

Witwarm woede oor moord

deur Dr. Johann Broodryk, Waterkloof 2012-12-02 00:19

My broer se 26-jarige seun is verlede week vermoor. In die nag, met vier skote. Waarskynlik vir ’n selfoon.

Die skok vir die familie en vriende is onmeetbaar enorm.

So iets gebeur mos net met ander mense. My broer had geen woorde, geen trane.

Dan herinner jy jou aan die talle sinlose moorde wat ander mense vanjaar getref het en ervaar mens ’n emosionele empatie met die naasbestaandes van ander moordslagoffers in hul verslaenheid en hartseer.

Ook ’n gees van solidariteit.

Wat het van menslikheid (ubuntu) geword? Hoe kan ons medemenslikheid en orde herstel?

Is die enigste uitweg as reaksie teen moordenaars verskerpte aggressie en geweld?

Die inwoners van die betrokke veiligheidskompleks wat ure daarna die moordtoneel besoek het, het genoem van vroeëre pogings tot inbraak in die kompleks. Sommige het die skote gehoor, maar was versigtig om dadelik ondersoek te gaan instel.

Daar was een emosie wat onderliggend aan hierdie stille verslaenheid aanvoelbaar was. In die Afrikaanse taal kan dit opgesom word in twee woorde: witwarm woede.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
42 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Nuutste Briewe-kommentaar

Marthinus Nel sê... TER INLIGTING (http://www.rapport.co.za/Weekliks/Nuus/Weer-tyd-vir-quo-vadis-20130614): "Thys & Cathy, Ek het toe, soos aangeraai deur "webred", "Rapport se kommentaarbeleid" asook die kommentaar dáárop gaan lees en tot die gevolgtrekking gekom dat hulle eenvoudig baie korter en bondiger kon gesê het: "Ons kommentaarbeleid is politieke korrektheid." Uit die kommentare in die algemeen sowel as die bogenoemde kommentare in die besonder, is dit vir my baie duidelik dat daar 'n loskoppeling (disconnect) tussen Rapport en (minstens) sy aanlynlesers is. Dit herinner my 'n bietjie aan die verskynsel waar 'n rugby- en/of sokkerklub die ondersteuning van sy ondersteuners verloor - almal wéét waar dít gewoonlik eindig... Dit is ook téén "webred" se beterwete in dat hy/sy te kenne gee dat "'n (aanlyn)leser 'n gas is wat goedgunstiglik in 'n webtuiste mag kuier" - die stelsel van trefslae, advertensies, diensverskaffing, en dies meer beteken dat daar weldeeglik betáál word, al is dit onregstreeks. Ten slotte weerhou ek my daarvan om te verwys na fundametele menseregte soos vryheid van meningsuiting, demokrasie en doodgewone ferplie ;-)" Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 14-21°C High level clouds. Mild. Pta: 5-17°C Sunny. Cool.
Jhb: 3-13°C Sunny. Cool. Bfn: 1-16°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 10-22°C Sunny. Cool. PE: 10-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.