Izak Bergh, Marchand

Rapport-gebruiker

’n Tydbom ontplof; ander kan gou volg

deur Izak Bergh, Marchand 2012-11-17 23:20

Afrika het gedurende duisende rustige jare met min mense en gunstige omstandighede agter geraak met die ontwikkeling van tegnologie en die wetenskappe. Gevolglik het Afrika ook nie soos Europa ’n industriële revolusie gehad met oorbevolkte stede en politieke, ideologiese en sosiale omwentelinge wat gelei het tot bloedige revolusies en nog bloediger oorloë nie.

Dis dalk nou Afrika se tyd om dié groeipyne te beleef.

Die afgelope vyftig jaar sedert die verkryging van onafhanklikheid is Afrika se geskiedenis gekenmerk deur onrus, burgeroorloë, staatsgrepe, xenofobie en anargie.

Suid-Afrika beleef tans so ’n krisis met die gewelddadige stakings wat by die Lonmin-myn begin en na ander myne en die afgelope twee weke na plaaswerkers in die Boland versprei het.

Ons regering het die voordeel gehad om te kon leer uit die geskiedenis en om te kon sien watter toestande lei tot revolusie en anargie, maar hulle het nie voorheen nie en kan steeds nie dié voordeel benut nie.

Vir jare al word gewaarsku oor “tydbomme” soos miljoene werkloses, die duisende plakkerskampe om stede en dorpe, die miljoene armes wat instroom uit buurlande, asook wanbestuur deur korruptes en onbevoegdes, maar die regering het anderpad gekyk en lyk steeds onbeslis en rigtingloos.

Moontlik spruit hul onbeslistheid en onsekerheid daaruit dat die ANC-alliansie uit vennote met botsende ideologieë bestaan.

Wat die rede ook al mag wees, een ding is seker: Een van die tydbomme het ontplof en die res is aan die tik...

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Lotto
Ksd: 12-21°C Sunny. Mild. Pta: 11-21°C Showers late. Morning clouds. Mild.
Jhb: 9-16°C Showers late. Mostly cloudy. Cool. Bfn: 8-19°C Morning clouds. Mild.
Dbn: 14-22°C Morning clouds. Cool. PE: 9-20°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Actuarial Specialist

Cape Town Northern Suburbs
Communicate Cape Town IT
Market Related

Senior Management Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R550000 - R600000

Cost Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R380000 - R400000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Drama- & liefdes-DVD’s – 2 vir R99

Moenie ons spesiale aanbiedinge van liefdes- en drama-DVD’s, wat jou ure voor jou skerm vasgenael sal hou, misloop nie. Die aanbod is geldig vir solank daar voorraad is. Koop nou.

Eksklusiewe spesiale aanbod op Wii U

Spaar R999 op hierdie wonderlike aanbod: Wii U 8GB-konsole, basiese pakket, + ’n bykomende stel + Nintendo Land. Nou net R4399.95. Solank daar voorraad is. Koop nou!

Opruimingsuitverkoping! Spaar tot 60%

Besoek ons opruimingsuitverkopingwinkel vir asemrowende aanbiedinge en spaar tot 60%. Solank daar voorraad is. Koop nou!

Witwarm winskopie van die week! Bespaar R2000 op die Samsung Galaxy SIII

Kry die Samsung Galaxy SIII vir slegs R4999.95. Dit is ontwerp vir die mens, maar geïnspireer deur die natuur. Word binne 24 uur versend. Terwyl voorraad hou. Koop nou!

Dan Brown’s se jongste roman, Inferno

In Dan Brown se nuwe roman, Inferno, is die Harvard-simboolkenner Robert Langdon weer aan die stuur van sake. Dit speel af in die hartjie van Europa, waar Langdon ingetrek word in ’n raaisel rondom een van die geskiedenis se oudste en geheimsinnigste literêre meesterwerke. Die langverwagte roman word vandeesweek uitgereik. Plaas jou bestelling nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.