Ingryping in SAPS nodig

Impetus Riekert 1 menings | 321 keer gelees

    David Bruce, 'n onafhanklike navorser, het onder andere gaan kyk na die ouditeur-generaal se ouditverslag oor die funksionering van die SAPS en die volgende goeie bestuurspraktyk-bevindings gemaak.

    Die val van die dice

    Estelle Bester 4 menings | 753 keer gelees

      Daar is te veel komplekse townshipstories wat ek met magteloosheid beleef het en nou só vertel, want dit is hoe dit was.

      RapportWeb-blogger oorlede

      2 menings | 213 keer gelees

        Mike van der Merwe is gisteraand in Hermanus oorlede. Sy weeklikse blogs wat soveel mense geïnspireer het, sal gemis word.

        Shanghai: ‘n swemkompetisie en reis-ervaring

        Fanie Herman 16 menings | 31 keer gelees

          Dié kompetisie val saam met die 100-jarige herdenking van die Chinese revolusie en Sun Yang kan ‘n simbool word van nasionalisme en nasietrots...

          Rapport se kommentaarbeleid

          Die webredakteur 50 menings | 424 keer gelees

            Rapport se kommentaarstelsel laat julle, ons lojale lesers, toe om ons te help om kommentaar op ons webwerf te modereer.

            Forum: Sal jy vir dié party stem?

            die webredakteur 176 menings | 169 keer gelees

              Die VVK is ’n organisasie wat Afrikaners oproep om hulself op ’n alternatiewe kieserslys te laat registreer vir ’n "Afrikaner-volksraad".

              Ombudsman: Stryd om vryheid duur voort

              Jacob Rooi 17 keer gelees

                ’n Belangrike week vir die mediabedryf wat tans fel baklei teen die Wet op die Beskerming van Inligting en die instelling van 'n mediatribunaal.

                Forum: Is dié foto in swak smaak?

                die webredakteur 15 menings | 126 keer gelees

                  Het Newsweek 'n etiese grens oorskry met die gemanipuleerde foto van 'n 'ouer' prinses Diana? Kom lewer gerus kommentaar.

                  Forum: Wat van statutêre verkragting?

                  die webredakteur 4 menings | 108 keer gelees

                    Daar word, heel tereg, baie gewag gemaak van kindermishandeling en -molestering. Maar wat van omgang met kinders onder sestien?

                    Forum: Straf vir armes?

                    die webredakteur 68 menings | 33 keer gelees

                      Die VF+ wil glo hul hulp aan die armes in Pretoria onttrek oor dié se steun aan die DA. Wat dink jy daarvan?

                      Interaktiewe verkiesingsuitslae

                      die webredakteur 7 keer gelees

                        Kliek hier vir 'n interaktiewe kaart van die uitslae van 2006 se plaaslike verkiesing, en regstreekse uitslae van 2011 se stemproses.

                         

                        Afkophoender skop steeds

                        Chris Akkedis 2 menings | 341 keer gelees

                          Vandat die ANC oor die wet op beskerming van inligting begin praat het, is joernaliste regoor Suid-Afrika die hoenders in. Gewapen met pen en papier het die media oorlog verklaar teen die ANC.

                          Forum: Hoe lyk dié gesondheidsplan vir jou?

                          die webredakteur 16 menings | 171 keer gelees

                            Planne is op die tafel om vir SA ’n nasionale gesondheidsversekeringskema in te stel. Kan dit die oplossing wees?

                            Forum: Behoort Vodacom vergoeding te betaal?

                            die webredakteur 5 menings | 58 keer gelees

                              Moet Vodacom opdok vir verbruikers se skade toe die selfoonmaatskappy in Junie onklaar geraak het?

                              Forum: Hoe sal Magnus Malan onthou word?

                              die webredakteur 4 menings | 189 keer gelees

                                Met die afsterwe van genl. Magnus Malan verdwyn daar 'n sterk figuur in die Afrikanergeskiedenis. Kom deel jou gevoelens hieroor.

                                Kennis moet regeer in SA vandag

                                Oom Japie van As, Bloemfontein 6 menings | 48 keer gelees

                                  Die groot Duitse filosoof, Immanuel Kant, het gesê, “Al ons kennis begin by ondervinding”. Die grootste probleem in SA is onkunde...

                                  'n 'Ander' terugblik op 1976

                                  AF Conradie, Centurion 7 menings | 74 keer gelees

                                    Die jaar 1976 is in vele opsigte ‘n jaar om nie te vergeet nie: Nie net in verband met die politieke denke van die tyd nie...

                                    Vaarwelpolisiekar

                                    Fanie van der Merwe 2 menings | 36 keer gelees

                                      My gunsteling Afrikaanse band is soos om jou gunstelingfliek vir die sóveelste maal te sien – steeds bevredigend, maar sonder verrassings.

                                      Forum: Waar staan jy met genadedood?

                                      die webredakteur 39 menings | 40 keer gelees

                                        Sou jy 'n lydende geliefde kon help om sy of haar reeds onafwendbare sterftyd nader te bring? Kom lewer hier kommentaar.

                                        Mooi toegedraai vir kerk

                                        Willie van Tonder 13 menings | 79 keer gelees

                                          Die politiek van kerke verstaan ek nie mooi nie. Hoekom is daar so baie soorte om God te aanbid? Só wonder 'n leser.

                                          Brief uit Ingeland

                                          Koos Wyevoete 4 menings | 111 keer gelees

                                            Koos Wyevoete vertel van die Groot Troue en hoe hy, in sy Springbok-jersey, met wors, tjops en botteljie Olof Bergh onthaal toe is...

                                            Weather
                                            Lottery
                                            Cpt: 21-31°C Sunny. Warm. Pta: 17-30°C More sun than clouds. Warm.
                                            Jhb: 15-28°C Afternoon clouds. Mild. Bloem: 18-27°C Scattered showers. More clouds than sun. Pleasantly warm.
                                            Dbn: 20-29°C Tstorms late. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-22°C Scattered showers. Morning clouds. Cool.
                                            7 day forecasts...

                                            Betrekkinge - Vind jou droomwerk

                                            Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

                                            TOYOTA

                                            Condor 2400i Estate MPV MY03
                                            2003
                                            R 121,000.00

                                            CHEVROLET

                                            Corsa 1.4 Base Utility MY10 PU
                                            2010
                                            R 99,900.00

                                            TOYOTA

                                            Quantum 2.7 14-s Bus
                                            2007
                                            R 219,995.00

                                            Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

                                            Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

                                            Chill out in Knysna

                                            Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

                                            Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

                                            gobii eReader nou beskikbaar

                                            Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

                                            Koop Friends with Benefits en wen

                                            Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

                                            Koop 4 romans vir R79,96

                                            Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

                                            Geskenke vir hom

                                            Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

                                            Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

                                            Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

                                            2 DVD's vir slegs R129

                                            Winskopie van die week

                                            Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

                                            Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

                                            'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
                                            There are new stories on the homepage. Click here to see them.