die webredakteur

Rapport-gebruiker

Forum: Sal jy vir dié party stem?

deur die webredakteur
2011-07-15 08:54

Mnr. Abel Malan is ’n kandidaat vir die Volksraad Verkiesingskommissie (VVK). Na bewering het hy gister (Donderdagoggend) prof. Anton van Niekerk, direkteur van die Sentrum vir Toegepaste Etiek aan die Universiteit van Stellenbosch, in laasgenoemde se kantoor aangerand. Lees meer oor die voorval hier.

Hy was glo ontevrede oor 'n artikel van die professor oor "wit skuld" wat onlangs in Beeld gepubliseer is. (Lees hier.)

Die VVK is ’n organisasie wat Afrikaners oproep om hulself op ’n alternatiewe kieserslys te laat registreer, wat “gebruik sal word om ’n Afrikaner-volksraad te verkies”.

Wat dink jy van dié verwikkelinge? Sal jy só 'n organisasie* ondersteun? Is sulke gedrag nie dalk 'n verleentheid vir Afrikaners nie? Kom gesels asseblief saam oor 'n saak wat baie mense na aan die hart lê.


* Ek is deur lede van die organisasie vriendelik tereggewys oor die feit dat die VVK nié 'n "party" is nie. Dankie, ek neem kennis.


Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
177 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weather
Lottery
Cpt: 13-19°C High level clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bloem: 3-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 14-26°C Sunny. Warm.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.4 Trendline MY05
2007
R 109,995.00

FORD

Bantam 1.3i XL AC PU MY09
2010
R 104,990.00

NISSAN

Hardbody 2400i D-Cab 4x4 PU
2005
R 135,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.