die webredakteur

Rapport-gebruiker

Forum: Stem jy saam met Einstein?

deur die webredakteur
2010-07-29 10:36

Daar het ’n storm losgebars om die kop van prof. Piet Strauss, moderator van die algemene sinode van die N.G. Kerk, nadat hy onder meer gesê het sy voorouers was nie ape nie. Hy is onder andere skerp gekritiseer deur prof. Jurie van den Heever, paleontoloog van Stellenbosch, wat van sy uitsprake as “dom” en “belaglik” afgemaak het.

Terselfdertyd stem heelwat Christene met Strauss saam dat die evolusieleer verwerp behoort te word.

Albert Einstein het eenkeer gesê: Science without religion is lame, religion without science is blind.

Wat dink jy? Het dit tyd geword dat die twee denkrigtings hande vat en sáámloop? Of is dit nie moontlik nie? Kom lug jou mening hier onder.

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
149 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Nuutste Jou Storie-kommentaar

proafrikaans sê... "Denkende mense", Blippie? Jy, as iemand want anderdag jou naam soos telkens in die verlede gat gemaak het deur te beweer swartes kon hulself nie as veeartse in die Ou SA bekwaam nie, is die heel, heel laaste persoon wat homself as 'n denker kan beskou, doffel. Lees die storie...

Weather
Lottery
Cpt: 21-31°C Sunny. Warm. Pta: 17-30°C More sun than clouds. Warm.
Jhb: 15-28°C Afternoon clouds. Mild. Bloem: 18-27°C Scattered showers. More clouds than sun. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Tstorms late. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-22°C Scattered showers. Morning clouds. Cool.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Jetta 5 2.0 TDi Sportline Dsl
2006
R 195,995.00

TOYOTA

RAV4 2.0 4x4 5-dr MY00
1997
R 75,500.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY05
2005
R 99,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.