mytyd

Kerk is nog vir die mense

27 minute gelede

Gelukkig het dinge baie verander in die kerk en kenners meen dis hierdie verandering wat maak dat kerk weer van vooraf lekker en koel is.

flieks: Elkeen op sy eie eiland

27 minute gelede

In The Descendants sien die kykers George Clooney in die ongewone rol van ’n gesinsman. ’n Vertolking waarmee hy ’n Golden Globe gewen het.

wyn: Spesiaal vir Spar

27 minute gelede

Vir diegene van ons wat hier teen Duiwelspiek ons huisplesier bestuur, is Lisa Kooyman en Evelyn Chipamurino die twee vriendelike gesigte wat ons maar alte graag opsoek.

kos: 'n Kool vir elke dag

27 minute gelede

Daardie middag staan die buurman met arms vol koolkoppe en weeklaag: “Ag, my kool! Ag, kyk hoe lyk my koooool”!

Vlieger hoor mense lag

27 minute gelede

Hy het geweet sy ouers en Drienie gaan ontsteld wees as hulle hom saam met ’n blinde, ’n verbrande en ’n mummie in die kamer sien...

Kaalvoet country... wat kook!

2012-01-28 13:36

Lady Antebellum het die pop-hoofstroom met mening getref. ’n Soort extreme makeover vir ’n genre wat dalk met skuurdanse en kafbale ingekleur kan word.

 

 

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

kassieklets: Sweet in die Sahara

27 minute gelede

Daar is baie redes om na werklikheidsreekse te kyk (omtrent net soveel as om nié te kyk nie).

'n Glaskas vol blomme

27 minute gelede

Die pad in die pragtige Breedekloofvallei kronkel tussen ruie akkerbome deur, die berge is hoog om jou kop en ewe skielik gaan ’n blomwêreld vir jou oop.

Heilie se panna cotta

27 minute gelede

Iets besonders vir nagereg wat enige etenstafel sal opvrolik. En dis boonop lekker en maklik.

flieks: 'n Man van geheime

2012-01-28 13:36

Clint Eastwood draai nie doekies om in die prente wat hy aanpak nie. En J. Edgar is geen uitsondering nie. Maar dié keer tref hy nie die kol so sekuur nie.

binne rapport

Kuns op 'n selfoon

2012-01-28 13:36

Die verbaasde uitroepe oor die kuns van Sumi Gous laat haar glimlag. Nou onlangs weer by die Helderberg-wynfees het sy mense aan die praat gehad met haar iPhone-kuns.

rubriek: Om in die nou te leef

2012-01-28 13:36

Nostalgie is ’n emosie waaroor veral die sensitiewes hoog opgee. ’n Verlange na wat was, of iets beters as dit wat jy nou ervaar.

kassieklets: Laat die trane rol

2012-01-28 13:36

Trane is nie almal se soort ding nie. Party van ons vermy hulle soos die pes. Ander hou van ’n storie wat jou laat huil.

Ysskaatse en sweeftoertjies

2012-01-21 13:19

Al die jare se swoeg en sweet het in glinster en glans verander. En hierdie naweek sal Fio­na Kirk se ouers kan sien hoe sy grasieus oor die ys skaats in die Imperial Ice Stars se wêreldpremière van The Nutcracker on Ice.

Vlieger wens hy het geld gehad

2012-01-21 13:19

Daar was rysmiere en die reuk van rooi grond ná die reën. Maar ná die tyd was hy nie seker nie. Want sy ma was ook daar. En dit was nie moontlik nie...

 

Wingerd op Hemel-en-Aarde

2012-01-28 13:36

Hemel-en-Aarde is ook nie meer wat dit was nie. Wyn-geografies, gesproke.

My ma ís in anys...

2012-01-28 13:36

My ouma is in kaneel. Daar’s iemand in anys... Ek het grootgeword met dié woorde van D.J. Opperman.

Heilie se hoender-paella

2012-01-28 13:36

Paella is 'n ideale gereg vir onthaal omdat dit kleurvol, smaaklik, maklik en redelik moeitevry is.

Soos visse in die water

2012-01-21 13:19

Gina Lourens (48) en Liz von Wechmar (43) se lewensblyheid en humor gryp jou aandag so vas dat jy amper vergeet dat albei van hulle kwaai gestrem is.

flieks: Nuwe terrein vir Almodóvar

2012-01-21 13:19

Die Spaanse regisseur en draaiboekskrywer Pedro Almodóvar se rolprente word gekenmerk deur kwessies oor identiteit. Met The Skin I Live In begewe hy hom op die terrein van die sielkundige riller.

Weather
Lottery
Cpt: 21-31°C Sunny. Warm. Pta: 17-30°C More sun than clouds. Warm.
Jhb: 15-28°C Afternoon clouds. Mild. Bloem: 18-27°C Scattered showers. More clouds than sun. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Tstorms late. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-22°C Scattered showers. Morning clouds. Cool.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.0 MY06
2007
R 185,000.00

TOYOTA

Corolla 1.3 Professional MY10
2011
R 149,950.00

VOLKSWAGEN

Polo Sedan 1.4 Comfortline
2011
R 176,999.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.