2012-04-28 14:01
Ons is vanjaar in graad 4. Goed, dis eintlik my seun, Zac, wat in graad 4 is, maar soos menige ouer sal weet, is graad 4 ’n moeilike jaar...
2012-04-28 14:01
Die een-wat-met-my-opgeskeep-sit laat weet uit Port Elizabeth sy’t kos gemaak.
2012-04-28 14:01
Frans Cronjé, vervaardiger van die rolprente Hansie en Faith like Potatoes, het ’n passie om inspirerende flieks te maak – al moet hy dit sonder geld doen, soos nou.
2012-04-28 14:01
Moeneeb Josephs het verlede jaar ’n sleutelrol gespeel as doelwagter om Orlando Pirates ’n driekuns van prestige¬ryke sokkertitels te besorg. Hy het soos die rots van Gibraltar gestaan en die doelhok agter hom het baie min gedreun.
2012-04-21 20:17
Die onderwys lê Danie van Wyk na aan die hart. Hy was onderwyser, departementshoof, skoolhoof en projekbe-stuurder by die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole.
2012-04-21 20:16
Maya lyk uitgerus ná haar onlangse skivakansie in Switserland en spog alweer met ’n nuwe kapsel – dié slag platinumwit in ’n kort veertjiestyl.
2012-04-21 20:16
Stephan Louw, ’n tweemalige deelnemer aan die Olimpiese Spele en die Namibiese rekordhouer in die verspring, ontleed Charlene se vaardighede.
2012-04-21 20:16
Die nuwe jaar stem ’n mens tot nabetragting, oor die goeie dinge, maar ook oor die vergrype. Onlangs staan ek saam met so ’n nabetragter langs ’n braaivleisvuur. Kom ons noem hom Frank.
2012-04-21 20:16
Kyk om jou – daar’s kuns te maak uit wat jy sien. En dis presies wat landkunstenaars doen. Van hulle beste werk is nou in ’n pragpublikasie, Site_Specific, verewig.
2012-04-14 20:17
Ná hy as besturende direkteur van ’n makelaarsfirma, wat hy help stig het, afgedank is, is PSG gebore. En deesdae spog dié maatskappy met 35 ondermaatskappye. Jannie Mouton deel sy sakelesse.
2012-04-14 20:17
Sommige mense glo jou motor moet iets van jouself vertel. Dis dié dat hulle motors op allerhande prettige maniere versier. Schalk Schoombie bekyk die gier van naderby.