Geurige seekos-paella

2012-10-17 13:49

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

GENOEG VIR 6 – 8
BEREIDINGSTYD 20 MINUTE
GAARMAAKTYD 40-45 MINUTE



Paella, ’n Spaanse rysgereg, is ’n heerlike kuier-ete. Dis oorspronklik oor ’n vuur gaargemaak en dus ideaal vir ons braaiseisoen. Sit sommer die paella-pan in die middel van die tafel sodat almal hulleself kan help.

SEEKOS-PAELLA

30 ml olyfolie
1 rooi-ui, grofweg gekap
3 knoffelhuisies, fyngekap
1 rooi soetrissie, in repe gesny
2 chorizo-worse, in skywe gesny
500 ml langkorrelrys
500 ml witwyn
1 ml borrie
1 ml paprika
2 lourierblare
1 410 g-blik gekapte tamaties
1,5 liter hoenderaftreksel
400 g steurgarnale
200 g halfskulp-mossels
5 tiemietakkies se afgestroopte blare
sout en varsgemaalde swartpeper
’n hand vol pietersielie, grofweg gekap

1 Verhit die olyfolie in ’n paella-pan en braai die ui, knoffel en soetrissie saam vir so twee minute.
2 Voeg die chorizo by en braai vir so vyf minute, voeg dan die rys by en braai vir nog sowat vyf minute.
3 Gooi die witwyn by en braai totdat die wyn byna weggekook het. Voeg dan die borrie, paprika, lourierblare en
tamaties by.
4 Skep die aftreksel lepel vir lepel met ’n groot soplepel by. Roer af en toe.
5 Voeg die steurgarnale, mossels en tiemie by so 10 minute voor die rys gaar is. Geur met sout en swartpeper.
6 Sodra die steurgarnale pienk is, is hulle gaar. Strooi gekapte pietersielie oor en sit voor.



WENK

De Wet Viljoen, wynmaker by Neethlingshof, bevel hulle Malbec 2011 (R70), effens verkoel, by dié gereg aan. “Die Malbec se rokerige karakter sal uitstekend by die eksotiese geure van die
paella pas,” sê hy.


Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Nuutste Nuus-kommentaar

Karin Van Niekerk Behrens sê... Yummy Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 17-23°C Sunny. Mild. Pta: 9-21°C Sunny. Mild.
Jhb: 8-16°C Morning clouds. Cool. Bfn: 6-20°C More sun than clouds. Mild.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 14-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Costing Manager

Midrand
Communicate Cape Town IT
R450000 - R500000

Senior Actuarial Specialist

Cape Town Northern Suburbs
Communicate Cape Town IT
Market Related

Senior Management Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R550000 - R600000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Drama- & liefdes-DVD’s – 2 vir R99

Moenie ons spesiale aanbiedinge van liefdes- en drama-DVD’s, wat jou ure voor jou skerm vasgenael sal hou, misloop nie. Die aanbod is geldig vir solank daar voorraad is. Koop nou.

Eksklusiewe spesiale aanbod op Wii U

Spaar R999 op hierdie wonderlike aanbod: Wii U 8GB-konsole, basiese pakket, + ’n bykomende stel + Nintendo Land. Nou net R4399.95. Solank daar voorraad is. Koop nou!

Opruimingsuitverkoping! Spaar tot 60%

Besoek ons opruimingsuitverkopingwinkel vir asemrowende aanbiedinge en spaar tot 60%. Solank daar voorraad is. Koop nou!

Witwarm winskopie van die week! Bespaar R2000 op die Samsung Galaxy SIII

Kry die Samsung Galaxy SIII vir slegs R4999.95. Dit is ontwerp vir die mens, maar geïnspireer deur die natuur. Word binne 24 uur versend. Terwyl voorraad hou. Koop nou!

Dan Brown’s se jongste roman, Inferno

In Dan Brown se nuwe roman, Inferno, is die Harvard-simboolkenner Robert Langdon weer aan die stuur van sake. Dit speel af in die hartjie van Europa, waar Langdon ingetrek word in ’n raaisel rondom een van die geskiedenis se oudste en geheimsinnigste literêre meesterwerke. Die langverwagte roman word vandeesweek uitgereik. Plaas jou bestelling nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.