Heilie se Kaas-en-sampioen-souttert

2012-01-14 13:38

Kaas-en-sampioen-souttert



Lewer 4 – 6 porsies
30 ml (2 e) kookolie
125 g swoerdlose streepspekvleis, gekap
1 medium ui, grof gekap
2 selderystingels, grof gekap
125 g knopiesampioene, skywe gesny
5 ml (1 t) mosterdpoeier
30 ml (2 e) gekapte, vars gemengde kruie
of 10 ml (2 t) droë
250 ml (1 k) gerasperde cheddarkaas
sout en vars gemaalde swartpeper na
smaak
2 ekstragroot eiers
300 ml melk
60 ml (¼ k) koekmeelblom

Metode

1. Verhit helfte van die olie in ’n swaarboompan.
Voeg die spekvleis by en braai liggies.
Voeg die ui en seldery by en soteer vir omtrent 2 minute tot sag. Voeg die sampioene by en braai liggies verder. Verwyder van hitte.
2. Voeg die mosterdpoeier, kruie, kaas en geurmiddels by en skep die mengsel in ’n gesmeerde, oondvastebak van omtrent 23 cm in deursnee.
3. Klits eiers, melk en meel saam en giet oor die mengsel. Meng effens in die bak.
4. Bak vir omtrent 30 minute in ’n voorverhitte oond teen 180 °C of tot goudbruin en geset.

Variasie
Vervang die sampioene deur 125 g kersietamaties of 100 g vars aspersies, in stukke gesny.

www.foodstylist.co.za
heiliep@mweb.co.za

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weather
Lottery
Cpt: 13-19°C High level clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bloem: 3-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 15-25°C Sunny. Mild. PE: 14-26°C Sunny. Warm.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

VB.NET Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R320000 - R420000

WCF Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R350000 - R450000

WebSphere Specialist

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R500000 - R600000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.4 Trendline MY05
2007
R 109,995.00

FORD

Bantam 1.3i XL AC PU MY09
2010
R 104,990.00

NISSAN

Hardbody 2400i D-Cab 4x4 PU
2005
R 135,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.