Heilie se vinnige resep: Hoender cordon bleu

2011-03-12 18:34

In hoender cordon blue vul en kombineer mens hoenderborsies met ham en ’n soort Switserse kaas, maar enige soort kaas kan gebruik word. Dit is sekerlik die eenvoudigste maar lekkerste hoenderresepweergawe. Dit word gebraai sodat die kaas in die ham kan smelt. Bedien ook met enige sous van jou keuse. Maklik en eenvoudig, maar ’n elegante dis. Dalk vir die volgende onthaal?

Hoender cordon bleu

Lewer vier porsies
4 hoenderfilette (borsies)
sout en vars gemaalde swartpeper na smaak
4 snye kaas van keuse
4 snye ham of pastrami
80 ml (derde k) koekmeelblom
2 ekstragroot eiers
200 ml (¾ k) droë broodkrummels
kookolie vir braai

Metode
1. Gebruik sterk bakpapier en bedek die hoenderstukke.
Kap dit effens platter sodat die hoender amper so dun soos ’n schnitzel is. Besprinkel met sout en peper.
2 . Plaas ’n sny kaas en ham op die een kant van elke filet.
Vou dit toe oor die kaas en ham en maak die opening toe met ’n tandestokkie.


3. Rol elke filet goed in die meel. Gebruik ’n tang en
dompel dit in die geklitste eier en laastens in die broodkrummels. Sorg dat dit goed bedek is. Plaas in die yskas vir omtrent 30 minute. Dit keer dat die krummels maklik afval wanneer dit gebraai word.
4. Verhit olie in ’n mediumgroot swaarboompan en braai die hoender vir ’n paar minute aan elke kant totdat die hoender gaar en goudbruin is.

Bedien onmiddellik.

Lees Rapport se kommentaar beleid

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Ksd: 19-24°C Sunny. Mild. Pta: 11-24°C Afternoon clouds. Mild.
Jhb: 10-19°C Mostly sunny. Mild. Bfn: 8-24°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 15-25°C Mostly sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Escape winter, head to Mauritius

Escape winter by spending 7 nights in Mauritius' tropical bliss from R13 215 per person sharing. Includes return flights, airport transfers and accommodation.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Gewilde nuwe flieks

Frozen, The Hobbit: The Desolation of Smaug, Thor: The Dark World, Leon Schuster: Schuks! Your Country Needs You en nog baie meer. Koop nou!

25% afslag op topverkoperboeke!

The Real Meal Revolution van Tim Noakes, Jeffrey Archer se Be Careful What You Wish For, Man’s Search for Meaning van Victor E. Frankl en nog baie meer titels. Koop nou!

Baie eiers in een mandjie!

Speletjie-pakkette: 2 Super Hits-speletjies vir R99, 3 Disney-speletjies vir R99 en nog meer + eksklusiewe pakkette vir toebehore – slegs beskikbaar op kalahari.com. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 30% afslag op toestelle & huisware

Bespaar tot 30% op toestelle en huisware dié Paasfees. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Storieman Omnibus 6

Storieman 6 van Leon Rousseau. Beskikbaar 30 April. Plaas jou voorafbestelling nou!

gobii se 7” Kleur LCD e-leser nou R399

Kry kalahari.com se topverkoperproduk vir slegs R399 en kry gratis e-boekkoopbewyse ter waarde van R120. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!