Kantlyn: ‘n Man het ‘n eend nodig

2012-08-08 15:29

Op ’n keer moes ek, oggend ná oggend en op my nugter maag, deur koerantartikels werk wat handel oor korrupsie. Die astronomiese bedrae wat verduister word, het jou skoon naar gemaak. Ná ’n ruk kon ek dit nie meer vat nie. Boonop besluit my buurman in dié tyd om verbouings aan sy huis aan te bring. Ek moes iets doen.

Gelukkig ontdek ek ’n plastiekbad wat ons as ’n sandput vir die kinders gebruik het. Gou was die bad onder groot skaduryke bome in die grond versink en met
helder boorgatwater volgemaak. Twee eende is op die dammetjie losgelaat.

Terselfdertyd kom my jongste by die huis aan met ’n dwerghasie (’n konyn).

Van toe af sou ek vroegoggend op die balkonnetjie staan, ’n stomende koppie koffie in die hand, en my verlustig in die toneel van eende wat op die dammetjie kerjakker en ’n dwerghasie wat daar rondhop. Nie eens die lawaai van die buurhuis af kon my gevoel van welbehae bederf nie.

Maar een oggend was die wyfie-eend skoonveld. Ek was buite weste in die tuin. Die bouers langsaan het die gedoente grootoog staan en aangaap. ’n Dag of wat later ontdek ek die eend onder ’n klomp plante waar sy besig is om te broei. Ek was goed verleë.

Twee weke later raak my vrou van ’n helse kabaal buite die huis bewus. Die bouers op die dak van die buurman se huis beduie benoud – die mannetjie-eend is in die straat! Sy moet tog net die eend in die erf terugkry, beduie hulle, want anders gaan daai man weer so vreeslik te kere!

Miskien moet ek maar eendag met ’n klomp biere oorstap en hulle vertel wat die plastiekdam en sy eende vir my beteken. En dan hoor of hulle ook ’n eie stukkie paradys het.  

Theuns Kirsten is ’n senior ondersoekbeampte by die Kantoor van die Staatsdienskommissie.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Lotto
Ksd: 14-19°C More sun than clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Mild.
Jhb: 9-18°C Sunny. Mild. Bfn: 4-21°C Sunny. Mild.
Dbn: 13-26°C Sunny. Mild. PE: 16-21°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Accountant

Sandton
Communicate Cape Town IT
Market Related

Accountant

Sandton
Communicate Cape Town IT
Market Related

Cost Accountant

Sandton
Communicate Cape Town IT
Market Related

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.