Blogs
Estelle Bester
48 keer gelees
Augustus is Vrouemaand – malibongwe almal, en naas die gesamentlike prys van die Heer in die lied, onthou: ‘If you hit a woman, you hit a rock’.
Hoofartikels
4 menings | 261 keer gelees
Suid-Afrika is nie ryk aan natuurlike waterbronne nie. Dit is dus noodsaaklik dat ons elke druppel skoon water jaloers bewaar.
Blogs
Estelle Bester
3 menings | 108 keer gelees
Minister Kortbroek se visier is gerig op die bevordering van toerisme uit Rusland. Of ten minste so word dit geregverdig dat hy saam met die prez op ‘n staatsbesoek soontoe is...
Blogs
Tanya O'Connor
2 menings | 162 keer gelees
Ek verwag, ek is ongemaklik, mislik en buierig! Oh, the joys of being pregnant... ook maar goed my man kom net naweke huistoe anders sou hy dit beslis ontgeld het.
Blogs
René-Jean van der Berg
5 menings | 103 keer gelees
So waaroor gaan die volk dié week praat? Almal is nou uitgepraat oor Panjo die tier se kattekwaad. Nou is dit seker Jackie Selebi se 15 jaar vonnis.
Blogs
5 menings | 559 keer gelees
Wayne Dyer sê: “Instead of judging others as people who should be behaving in certain ways, see them as reflecting a part of you, and ask yourself what it is you’re ready to learn from them.”
Blogs
René-Jean van der Berg
18 menings | 1383 keer gelees
Ons, wat pap en wors of pap en skaapafval skaamteloos gesmul het, het Afrikaans gepraat. "Want hoe sê mens afval in Engels," het my st. 3-maatjie eendag gevra.
Blogs
Estelle Bester
2 menings | 324 keer gelees
Dis een van die rubrieke wat vir mammas wenke gee vir kinders se pousepakkies wat my aan die plaasskoolbroodjie laat dink het...
Blogs
MaGriet
78 keer gelees
Biblioteke ruik oral en altyd dieselfde. Ek is oortuig dat die eerste biblioteke wat boeke bevat het wat op papier gedruk is nét so geruik het as ons modernes.
Hoofartikels
11 menings | 465 keer gelees
Die bevindings van ’n forensiese ondersoek na ongerymde optrede deur die voormalige uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Lugdiens skets gewis nie ’n mooi prentjie nie.
Blogs
Tanya O'Connor
2 menings | 107 keer gelees
Ek kom nou net van die fisio af, my lyf herinner my al sedert die begin van die week dat sy al die pyne voel van vele perd-valle, weddenskappe om uit te vind wie die verste kan trot.
Blogs
Estelle Bester
2 menings | 116 keer gelees
Op Saterdag 3 Julie 2010 sien ek in Oppenheimerpark ‘n ding wat ek nooit niks van geweet het nie. Hierdie mooi park is destyds aangelê met inheemse bome as tuiste vir die Oppenheimertoring...
Hoofartikels
9 menings | 503 keer gelees
Vandag, op oudpres. Nelson Mandela se verjaardag, is dit gepas om sy uitnemende ideale en die mate waarin die demokratiese Suid-Afrika daardie ideale verwesenlik het in oënskou te neem.
Blogs
René-Jean van der Berg
17 menings | 380 keer gelees
Eerste ding vanoggend lui my telefoon. Dis 'n vrou wat kla oor die provinsiale hospitaal. "Die swartes het heeltemal oorgeneem daar."
Blogs
Tanya O'Connor
1 menings | 56 keer gelees
‘n Paar jaar gelede het ek ‘n robot groen gewens. Op Tarlton-renbaan, gereed om die beste tyd oor ‘n kwartmyl op te stel. Ek het briesend geword as ander nie my sentiment gedeel het nie.
Hoofartikels
8 menings | 522 keer gelees
Die wederopstanding van die ANC se planne vir ’n media-tribunaal om die media te reguleer, is ’n bose gedagte wat ondermynend op ons samelewing sal inwerk as dit ooit tot uitvoer kom.
Blogs
RooiMier
12 menings | 342 keer gelees
'n Paar voorvalle die afgelope tyd het my weer eens laat besef hoe ver agter ons samelewing steeds is ten opsigte van respek vir ander; en ook die integriteit van vroue.
Blogs
MaGriet
3 menings | 75 keer gelees
Vir die skrywer Rilke is die ideale werkplek waar die eienaar rustig sit en lees met 'n kat wat in die winkelvenster opgekrul lê of al langs die boeke op die rakke langs skuur.
Blogs
Tanya O'Connor
191 keer gelees
Ek kuier gister by ‘n wynplaas, ‘n “working” koffie drink. Ja, jy lees reg! Koffie! Geen wonder die weer is besig om te verander juis op hierdie oomblik nie!
Blogs
16 menings | 773 keer gelees
Baie stories begin met, “toe ek klein was”. Wat onthou jy van jou kleintyd? Ek onthou ‘n marmite dummy in my mond en ‘n koordfluweel broekie, ‘n verjaarsdag stoel vol rose en drie rokkies oor ‘n hanger...
Hoofartikels
14 menings | 615 keer gelees
Met die Wêreldbeker-sokkertoernooi meer as halfpad agter die rug, word daar reeds baie geskryf oor die mate waarin dié grootse skouspel aan Suid-Afrikaners se ekonomiese en nasiebou-verwagtings gaan voldoen al dan nie.
Blogs
Tanya O'Connor
1 menings | 101 keer gelees
Die eerste keer toe ek my beach buggy se naald oor die 60 kilometer merkie vat het dit gevoel soos vinnig. Ek het gegil van lekkerte...
Blogs
René-Jean van der Berg
4 menings | 700 keer gelees
Vigs is nie net getalle nie. 'n Mens vind dit eers uit as jy na 'n lang ruk by jou ouerhuis gaan kuier en die klomp vars hope by die plaaslike begraafplaas sien.
Hoofartikels
2 menings | 221 keer gelees
Dat ’n groot deel van ons nasie in rou verkeer nadat Bafana Bafana 0-3 teen Uruguay verloor het, is te verstane.
Blogs
Tanya O'Connor
1 menings | 174 keer gelees
Ek het eers onlangs besef waar my liefde vir motors en alles met wiele vandaan kom. Natuurlik met my eerste motor...
Hoofartikels
20 menings | 506 keer gelees
’n Groot sokkertree vir Afrika – en ’n reuse-sprong vir nasiebou in Suid-Afrika. Dit is die dubbeldoor-pryslied wat ná Vrydag aangehef kan word vir die Afrika-kontinent en veral vir Suid-Afrika.
Blogs
Alida van der Westhuizen
3 menings | 98 keer gelees
So af en toe sien 'n mens 'n rolprent wat jou so aan die hart gryp dat jy eers bietjie moet nadink vóór jy met enigiemand daaroor kan gesels. Vir my was Séraphine só 'n belewenis.
Blogs
Tanya O'Connor
57 keer gelees
Michel Nunes is my juwelier, ‘n bling-maestro van formaat, ook ‘n gemmoloog. ‘n Man met vele belangstellings en talente. Miskien partykeer té nuuskierig, soos die dag toe hy Volvo se produksielyn by Göteburg in Swede opgehou het...
Blogs
MaGriet
4 menings | 120 keer gelees
Een van my beste vriendinne word al hoe swakker en wankelriger en dit breek my hart. Sy het my oor baie jare heen getroos as ek treurig was...
Hoofartikels
13 menings | 474 keer gelees
Noord en Suid, die twee tradisionele magspole van Suid-Afrikaanse rugby, het gister na die Orlando-stadion opgeruk vir ’n unieke eindstryd in die geskiedenis van die Super14-toernooi.
Blogs
MaGriet
4 menings | 91 keer gelees
“Die kindergesiggies soos sterre se liggies,” het ons lank gelede gesing, toe ons self kindergesiggies gehad het. Sing kinders dit nog? Seker nie. Hulle sing nou seker gospel en worship in Engels...
Blogs
René-Jean van der Berg
2 menings | 312 keer gelees
"Ma sê gedeelte swaarkry is halwe swaarkry," sê die kind by die deur. Kettie in die een hand en 'n bord pap en blikkievis in die ander.
Hoofartikels
11 menings | 542 keer gelees
’n Bewoë pres. Jacob Zuma het die afgelope week amper in trane uitgebars toe hy oor die haglike omstandighede in die informele nedersetting Sweetwaters buite Johannesburg gepraat het.
Blogs
6 menings | 551 keer gelees
Ek stap in by ‘n mall waar ek nog nooit was nie, met die hoop dat ek myself nie sal vasloop in ‘n bling-winkel nie. Ek is erger as ‘n kraai as dit by blink goed kom, eerder ‘n volstruis...
Blogs
RooiMier
13 menings | 315 keer gelees
Dis mos maar eenmaal deel van die menslike toestand dat ons so maklikonsself kan mislei. Nie moedswillig nie, maar meestal om ons pyn te verbloem of te probeer voorkom. Of oorkom...
Blogs
Tanya O'Connor
1 menings | 183 keer gelees
Paddy is goed met ‘n goeie wrrroem uitken, ‘n motorfiets sal verby ry en hy sal se: “There goes a two-stroke” of “a four stroke, honey”!
Hoofartikels
2 menings | 209 keer gelees
Dit is daglig-duidelik dat die Congress of the People (Cope) meer as ooit voor ’n politieke geloofwaardigheidstoets gaan staan wanneer hy einde vandeesmaand sy eerste kongres in die Johannesburg-omgewing hou.
Blogs
Tanya O'Connor
68 keer gelees
Wrrroem of nie Wrrroem nie ? (To do or not to do?) Ek glo Shakespeare sou ‘n goeie tyd gehad het in die 21ste eeu. Ek glo hy sou beslis ‘n kletsprogram op televisie gehad het.
Hoofartikels
9 menings | 299 keer gelees
Die Regterlike Dienskommissie (RDK) is ’n groot juridiese lantern, maar wek die indruk dat dit maar weinig lig skyn.
Blogs
1 menings | 1068 keer gelees
Hoe kies jou jou haarstyl? En hoe neem jy groot, ingrypende lewens-besluite? Stel jou keuses te hoë eise of is jy realisties daarmee?
Blogs
10 menings | 1425 keer gelees
Hoe vergewe jy iemand wat jou te na gekom het? Jou diep seergemaak het? Jou geliefdes seergemaak het, of hulle van jou weggeneem het -- op watter manier ookal?
Blogs
Tanya O'Connor
2 menings | 246 keer gelees
Ek werk by ‘n trok-handelaar, ek los probleme op. Ek identifiseer probleem-areas en probeer sover moontlik klante gelukkig hou.
Blogs
21 menings | 854 keer gelees
Daar word onderskei tussen wit Afrikaner en Suid-Afrikaner, is die meeste van ons dan nie hier in Suid-Afrika gebore nie? Ons is mos almal Suid-Afrikaners?
Blogs
MaGriet
2 menings | 50 keer gelees
Die perskeboom hou sy pienk takke omhoog om die lente aan te kondig. En ons begin ook blom in die warm son en kiemende tuine...
Blogs
14 menings | 208 keer gelees
Ek het laasnag vir die derde keer ‘n baie hartseer boek gelees, gesoek vir iets om my te “help”, ek het gesoek vir inspirasie en vir oorwinning.
Hoofartikels
10 menings | 457 keer gelees
Slaan ’n vrou en jy slaan ’n rots. ’n Goeie vrou is meer werd as korale. As God nie vroue gemaak het nie, sou Hy ook nie blomme gemaak het nie?…
Blogs
Alida van der Westhuizen
8 menings | 180 keer gelees
Alles is nie altyd soos dit lyk nie. Byvoorbeeld, agter 'n jong kind se oënskynlike onskuld mag daar dalk boosheid verskuil wees. Hoe sal mens weet?
Blogs
MaGriet
3 menings | 66 keer gelees
"Philip – he is here!". Mens moet dit seker "Fieliep" uitspreek om dit te laat werk. Ná die eindstryd, toe almal aan onttrekkingsimptome gely het, het hulle hulself afgevra waar Philip dan nou heen is.
Hoofartikels
7 menings | 497 keer gelees
Die regering sal hare op sy tande moet hê om die druk van staatsamptenare te weerstaan om sy salarisaanbod te verhoog, terwyl semi-staatsinstellings soos Transnet en Eskom buitensporig hoë verhogings gekry het.
Blogs
Tanya O'Connor
851 keer gelees
Ek is dankbaar vir die 4x4, neem tot haar wiele af. Dankbaar dat vier wiele dit moontlik maak dat ons tot hier kan ry. Ek is bevoorreg...
Blogs
31 menings | 1091 keer gelees
Raad van ‘n vriend, “Sê dankie vir die kommentaar Lady Godiva en gaan haal die soutpot, neem die persoon se woorde met ‘n knippie sout. Jy weet mos wat jy weet. “
Blogs
RooiMier
11 menings | 367 keer gelees
Die skuld hoop op, maar jy kóóp. Die wêreld is nie verniet vol winskopies nie; maak mens nie daarvan gebruik nie, dan mors jy mos eintlik...
Blogs
René-Jean van der Berg
4 menings | 133 keer gelees
Taal het nie 'n kleur nie. Taal is nie HULLE nie en ONS is nie taal nie. Hoe het ons so ver gekom om van taal 'n wapen te maak?
Blogs
5 menings | 563 keer gelees
Ons almal hanteer probleme en, ja, kritiek op verskillende maniere. Dit is jou keuse wat jy maak met kritiek. Óf jy kan jou rug daarop draai, óf jy kan luister daarna...
Blogs
MaGriet
13 menings | 291 keer gelees
Die brief wat ek op my voordeur sal plak om ‘n dief te laat twee keer dink voordat hy my mooi brandgeskilderde glasdeur flenters kap om sy inbreekwerk te kom doen...
Blogs
Marlene Malan
5 menings | 563 keer gelees
Nou die dag spoor ek ‘n ou vriend, al nege jaar ‘n Australiër, op Facebook op en sien tot my verbasing hy’s deesdae ‘n boer. Hier te lande was hy ‘n stadsbeplanner.
Blogs
117 keer gelees
Ek het geen erg aan ‘n GPS nie, ek glo ek kan myself help as ek verdwaal en in elk geval hoekom moet ek verdwaal. Ek kán mos aanwysings volg en ‘n kaart voor die tyd lees om te kom waar ek wil wees!
Blogs
MaGriet
1 menings | 181 keer gelees
Tye verander, en ons goed moet langer hou. Ek het dus nou ‘n nuwe missie in my lewe: ek wil nie meer ‘n verbruiker wees nie, maar ‘n opgebruiker.
Blogs
Renée-Jean van den Berg
4 menings | 175 keer gelees
Korinthiërs uit 'n heel ander hoek: oor nuusmakers, koerantstories en dié wat dit skryf. En die liefde...
Blogs
5 menings | 188 keer gelees
Ek hou van Harry Potter. En al het ek sy flieks al hoeveel keer gesien kyk ek dit weer en weer. Ek hou die meeste van sy towerstokkie...
Hoofartikels
10 menings | 716 keer gelees
Die skuldigbevinding van die land se gewese nasionale polisiehoof aan korrupsie is net nog ’n skandvlek op die Suid-Afrikaanse landskap.
Blogs
René-Jean van der Berg
4 menings | 336 keer gelees
Daar staan ek. Met my broek op my enkels. Regtig... Dit was tóé dat ek gister my eerste Zoeloe-woorde gepraat het.
Blogs
MaGriet
2 menings | 39 keer gelees
Dis darem snaaks: mens hoor knaend dat niemand meer lees nie, koerante word glo obsoleet en mense kan net nog in sms-taal kommunikeer. Maar tog word boeke al hoe dikker en die reekse al hoe gewilder.
Blogs
Alida van der Westhuizen
151 keer gelees
Sex and the City 2 is 'n fliek vir die fans. As jy nie die TV-reeks gevolg het nie en jy het nie die eerste prent gesien nie, glo ek nie dié sal jou Fliek van die Jaar wees nie.
Blogs
RooiMier
42 menings | 705 keer gelees
Die lewe het my lankal geleer dat by verre die meerderheid mense rassiste is. Dis ingebou in die primitiewe reptielbrein wat ons nog steeds on ons klapperdop met ons ronddra.
Blogs
MaGriet
7 menings | 130 keer gelees
Almal was seker al by ‘n begrafnis waar jy agterna dink niemand het die oorledene behoorlik of hoegenaamd geken nie. Wie sal dié persoon langer as ‘n jaar of twee onthou, en was daar sin aan dié lewe?
Blogs
2 menings | 341 keer gelees
Ek gesels gister met ‘n vriendin, ‘n salige vrou. Rustigheid straal uit haar uit. (Ja, ek het sulke vriende ook.)
Blogs
MaGriet
2 menings | 111 keer gelees
As die woord “antiek” op ‘n winkel se uithangbordjie staan, maak ek ‘n wye draai. Regte rommelwinkels is die plek om winskopies te kry wat boonop presies is wat jy wil hê.
Blogs
Marlene Malan
11 menings | 1143 keer gelees
Koop ryk mans die kat wat hulle in die donker knyp? Vir die meeste mense loop geld en mag hand aan hand. Veral vir mans.
Blogs
4 menings | 504 keer gelees
Ek is seker daarvan dat elkeen wat hier lees al daardie vraag gevra het? Dink mooi. Die vraag, glo ek, kom al ‘n lang pad saam met die mensdom.
Blogs
René-Jean van der Berg
3 menings | 89 keer gelees
"Charl daar van Jasminestraat was mos weer in die hof. Vir papgeld soos gewoonlik," sê ant Babie nou die dag toe ek weer gesig in Roodepan wys.
Hoofartikels
3 menings | 579 keer gelees
Korrupsie is ’n kanker wat vreet aan die ANC-regering en Rapport verwelkom Cosatu en sy algemene sekretaris, mnr. Zwelinzima Vavi, se oproepe dat die kabinet voor sy eie deur moet vee.
Blogs
René-Jean van der Berg
3 menings | 92 keer gelees
Dis soos 'n baba wat leer praat. Eers vorm die vokale in jou mond, dan sit jy 'n konsonant of twee vooraan die vokaal en kry so per ongeluk 'n woord uit. Later is jy braaf genoeg om te wys na uSisi, uMama, uBaba en uButhi.
Blogs
17 menings | 686 keer gelees
Vriendin laat ‘n bom bars, ‘n gróót bang gaan af. “Ek moes nooit getrou het nie.” Sy is al 18 jaar getroud. Ek vra: "Wanneer het jy dit besef?"
Blogs
Alida van der Westhuizen
2 menings | 79 keer gelees
Die eerste en moontlik belangrikste verhouding wat 'n mens kan hê is dié met jou ma. Dit is die primêre verhouding en het op een of ander manier 'n uitwerking op alle verhoudings wat daarna kom. Of só sê die sielkundiges.
Blogs
René-Jean van der Berg
2 menings | 142 keer gelees
Ons nuwe blogskrywer vertel hoe haar taalvaardigheid in 'n inheemse taal vordering toon. En van haar naelstring wat in Kimberley is... regtig.
Blogs
Tanya O'Connor
1 menings | 126 keer gelees
“Hi da” begin haar brief... my vriendin Christa het vir die eerste keer in haar lewe op ‘n motorfiets geklim, en sommer ‘n goeie “run” gehad.
Hoofartikels
9 menings | 375 keer gelees
Met die afsterwe van dr. Frederik Van Zyl Slabbert huldig Rapport ’n Afrikaanse Suid-Afrikaner wat vir menige hedendaagse leier gewys het watter leierskap ons land benodig...
Blogs
3 menings | 263 keer gelees
Ek wonder oor elke dag se vrese, elke dag se bang. Oor sperdatums en rentekoerse, oorlewing en om uit te haal en wys by die werk, om te “perform”?
Blogs
Alida van der Westhuizen
12 menings | 353 keer gelees
Dalk het Fliekvlooi te veel verwag van die suksesvolste spanningskrywer in Afrikaans, haar witbroodjieregisseur en die wye ooptes van die Karoo, maar Jakhalsdans was vir haar 'n teistering om deur te sit.
Blogs
12 menings | 472 keer gelees
As is verbrande hout en baie keer gebeur AS nie. En AS ek my handsak nie langs my gesit het nie sou dit miskien nie gebeur het nie? Nog ‘n woord . . . MISKIEN! MISKIEN, AS en KON . . .
Blogs
Tanya O'Connor
2 menings | 135 keer gelees
Die stilte word net onderbreek deur die gekners van klippies onder my Frontier se wiele. Geen AC/DC of self Enya vandag nie, nie eens die dame met die fluweelstem wil ek toelaat in die volgende paar uur nie.
Hoofartikels
31 menings | 1168 keer gelees
Wat sê ’n mens oor ’n eenjarige baba wat deur rowers aangerand is? Só erg dat sy veelvuldige kopbeserings opgedoen het...
Blogs
RooiMier
24 menings | 726 keer gelees
Jan ver Maak skryf die afgelope Saterdag in By oor die stortvloed emosies wat "op elke denkbare plek op die web" uitgestort word deur die Afrikaner.
Hoofartikels
30 menings | 1347 keer gelees
Angus Buchan se sewe Mighty Men-saamtrekke, waarvan die laaste een vandag op Greytown ten einde loop, het uiteenlopende emosies gaande gemaak.
Blogs
Tanya O'Connor
1 menings | 180 keer gelees
Die lasagne en malva poeding is in die oond. “Honey, Top Gear,” is al wat my man laat hoor. Ek sorg vinnig dat die kos nie sal verbrand nie en hardloop sitkamer toe.