blogs

Smulpaap: Onderstebo-tert

2012-05-16 12:06

'n Heerlike, tipies Franse geurigheidjie as afsluiting van jou maaltyd. Die Tarte Tatin is ‘n 'nagereg met ‘n storie'. Kom smul saam.

Gay

Gay oog: Wat is Liefde?

2012-05-15 11:44

“What other people think of you is none of your business,” lewer 'n vriend nou die dag kommentaar. Hang af, glo ek.

Rman-era marble statue

1-2-3 blog myself: Die koue rillings...

2012-05-11 10:32

Ek’s nie so mooi seker wanneer ek die eerste keer agter gekom het dat ek bang is vir standbeelde nie. Dis mos 'n vreemde fobie.

Fliekvlooi: Wie wil nou visvang in Jemen?

2012-05-16 13:17

Moenie dat die titel jou afsit nie; Salmon Fishing in the Yemen is 'n bekoorlike klein meesterstuk, ten spyte van die netjiese einde.

Klipsop: Om 'n lys te maak...

2012-05-08 12:50

Dis deesdae mode om ‘n lys te maak van alles wat jy graag wil doen of reeds gedoen het, ‘n sogenaamde bucket list.

1-2-3 blog myself: Pyne en skete

2012-05-02 13:28

So daar sit ek toe al weer en wag vir x-strale. Moenie worry nie; dis niks ernstigs nie, niks gebreek nie, net 'n verstuite vinger...

Noumaartoe: Poetsbakker kry op sy neus

2012-05-01 12:14

Weskussers vertel graag stories – en die storieverteller is dikwels die een in die vertelling wat aan kortste ent trek.

Fliekvlooi: Twee vroue

2012-04-28 11:17

Om op dieselfde dag Albert Nobbs én die Afgaanse Osama te sien, laat 'n onuitwisbare indruk oor vroue se plek in die samelewing.

Branders: Ek wil jou hand vat

2012-04-25 10:31

Vir ’n slag skryf ek nie fiksie nie. Ja, sielsgenote, familie, vriende, vyande, amperse vennote, ek het niks om uit te stal nie, maar...

Hiking boots

1-2-3 blog myself: Nog 'n staproete

2012-04-21 11:09

Dit is al lank wat ‘n paar van die vriende, absolute gesondheidsmaniakke, ons nooi om ons by hulle aan te sluit oor die naweke.

Branders: Kinderspeletjies (2)

2012-04-20 09:42

Japie sit in ‘n polisie-sel. Agter tralies. Hy het sy oom met voorbedagte rade in die kop geskiet. Een skoot. Oom dood.

 

Die vet weet: Te veel lyf

2012-05-15 11:23

As ek ’n Sumo-stoeier was, was dit dalk ’n goeie ding. Maar nou is ek ’n vrou van amper 44 met 45 kg te veel lyf.

Kop & Hart: Bublé en ons prentjie van God

2012-05-10 13:11

Hoekom hou ek so baie van Bublé? Méér nog, my dogter en haar vriende op hoërskool hou ook van hom. So wat kry Bublé reg?

Jack Russel

Noumaartoe: Gypsy doen haar naam gestand

2012-05-08 14:29

So dikwels kom ’n mens agter dat iemand se naam (of van) sy karakter – of selfs beroep – gestand doen. Só is dit dan ook met Gypsy.

Kop & Hart: 'Dink sélf en help ander om self te dink!'

2012-05-03 11:13

My oupa was geen filosoof of akademikus of politikus nie. Maar hy was 'n wyse man wat my baie geleer het.

Fliekvlooi: Oorgroeide tiener, dié Mavis

2012-05-04 12:05

Charlize Theron in Young Adult is moeilik om van te hou. Maar één ding is nou maar eenmaal wors: wat 'n unieke talent.

Klipsop: Optimis... of pessimis?

2012-05-01 12:07

Pierre stop selfs by ‘n groen verkeerslig, verbaas omdat dit nie soos gewoonlik – volgens hom – rooi is nie.

Kop & Hart: Godsdiens sonder spiritualiteit is afbrekend

2012-04-26 09:46

Doen aan ander soos jy aan jouself gedoen wil hê. Dis wat die mensdom weer kan genees...

Klipsop: Tekens van die tye

2012-04-24 11:47

Die eerste tekens van die ontwaking uit die winterroes was toe die krokusblomme moeisaam deur die laaste laag sneeu gebeur het.

Noumaartoe: My grootste verwyt (wens)

2012-04-20 09:48

The Bucket List met Jack Nicholson en Morgan Freeman het die ganse mensdom meer bewus gemaak van ons verganklikheid.

Kop & Hart: 'Jy is 'n ateïs!'

2012-04-19 11:40

Of jy 'n sterk opinie het of nie, elkeen van ons moet gedurig die moontlikheid ondersoek dat ons verkeerd kan wees.

Nuutste Blogs-kommentaar

Thea sê... wat sou jy miskien "anders" van 'n "ware" christen verwag het mmmm Mark? God weet wat die beste is vir Sy kinders en hoe Hy by die eindrusseltaat uitkom traak my nie, swaarkry is 'n seen, want dit vorm my. voorspoed is 'n seen, want dis onverdiende genade. either way, dis God se call en dit is nie in een van ons se sokkies om Hom te bevraagteken nie, want ons SAL tweede kom <-- SLEG tweede Lees die storie...

Weather
Lottery
Cpt: 13-20°C High level clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bloem: 3-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 14-26°C Sunny. Warm.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

VB.NET Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R320000 - R420000

WCF Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R350000 - R450000

WebSphere Specialist

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R500000 - R600000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2006
R 74,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2005
R 64,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.