Rondrits: App vertel waar diere is

2013-01-17 17:25

’n App wat plaaslik ontwerp is om wildwaarnemings in die Nasionale Krugerwildtuin te vergemaklik, is in die eerste drie maande sowat 10 000  keer afgelaai. 


Die Kruger Live-app help toeriste om olifante, leeus en ander diere deur die gebruik van plek-gebaseerde sagteware op te spoor.

Gebruikers kan die plek van die diere aanlyn beskikbaar stel en die inligting is op biede die app en webwerf-platforms gelaai. 

Daar kan ook foto’s en beskrywings van waar die diere waargeneem is, opgelaai word. 

Volgens Rob Maclean, die besturende direkteur van Kruger Live, word daar daagliks 100 waarnemings gelaai en sowat 6 000 mense volg dit aanlyn. 
 
Die platform kan ook bydra tot die vermindering van stropery.

In 2012 is meer as 600 renosters in SA gestroop en die app gee gebruikers die vermoë om verdagte gedrag aan te meld wat gebruik kan word om die owerhede te waarsku.

Die gratis app is beskikbaar vir Android-en IOS-platforms en sal binnekort ook op BlackBerry in Suid-Afrika beskikbaar wees. - Bron: News24 

binne rapport

Nuutste Blogs-kommentaar

Danie Booi sê... Kom ons begin op die afskeidsdag vd week se bullshaaisterieng vd aanmatigingsprofessora, wat raas meer as feite stel, selfs met Sumeriese name in misleidingsaanhalinge en "MÝ-"unieke-"volk"" se eksklusiewe land-gee en oorlogsgot...wat GLO gees van Mens is...wat tans net uit MÝ en my oorle broer bestaan, wat se naam deur die ANC in pertooria vereer is, ja, by die hospitaal, waar ons almal onder hd geheimsinnighheidskombers gaan land: God met ons!" Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 14-19°C More sun than clouds. Mild. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 9-18°C Sunny. Mild. Bfn: 5-21°C Mostly sunny. Mild.
Dbn: 13-26°C Sunny. Mild. PE: 16-21°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

K2 workflow Analyst Developer

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Overborder Manager

Durban
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Overborder Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.