Wrrroem!-blog: Wat gee jou wrrroem?

2010-09-04 09:47

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Wat gee jou woema ? Wat laat jou tiek ? Wat maak jou gelukkig ? Wat maak jou bly ? Wat DOEN dit vir jou ? Wat gee jou ‘n huppel in jou stap en ‘n “niks kry my onder vandag nie  attitude” ? Wat laat jou vandag ‘n probleem in die gesig kyk en sommer ‘n geselsie mee aan knoop, waar jy die vorige dag net nie kon hond haar af maak van die uitdaging nie ?

Wat laat jou soggens opstaan ? En wat laat jou wil bly lê ?

Ek het erens gelees dat as jy weet wat  iemand laat tiek kan jy daardie persoon beheer. Wens ek kon onthou wie dit kwyt geraak het.  Wat laat my hou van Opel en Yamaha, maar die volgende persoon is oortuig dat BMW en Hardley Dangerous die beste is ?

Koop jy ‘n sekere motor omdat jy regtig daarvan hou of vir die aansien wat dit vir jou gaan bring ? Het jy regtig die kar nodig om te sorg dat ander van jou hou en dink jy is ‘n vermoe persoon of koop jy dit omdat JY dit wil hê ?

Wanneer jy na jou motor toe stap, klim jy net in en ry, want dit bring jou van punt A na B, of glimlag jy elke keer as jy haar sien ?

Wat maak jou gelukkig ? Wat gee jou daardie ekstra wrrroem om ‘n Honda XR 200 aan die brand te skop en te sorg dat met die eerste skop hoor jy die enjin brul ?

Sedert my kleinding gebore is het die lewe vir my nuwe betekenis gekry.  Elke dag is ‘n wrrroem wanneer ek weet ek gaan hom nou nou sien.  Hy kom een van die dae huistoe, is vroeg gebore en moet nog ‘n bietjie in die hospitaal bly.  

In die klein lyfie is daar baie wrrroem, en hy dra dit oor na sy ma.  Hy laat sy ma besef dat elke dag bring nuwe uitdagings om die ou enjin aan die gang te kry en die bult op te ry, al is dit ‘n gesukkel in tweede rat.  

Hy het gesukkel met asemhaal, en ‘n infeksie wat ook sy ma siek gemaak het, maar hy wrrroem elke dag voort om groter en sterker te word.  Wanneer ek hom in my arms hou kry ek ‘n nuwe wrrroem vir elke dag se sukkel om aan die gang te kom, uit ‘n donga met ‘n 4 x 4 te klim en om voort te gaan met die lewe se wrrroem!

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Nuutste Blogs-kommentaar

Willem sê... Dankie vir jou oulike skrywe Ian. Ek geniet dit baie. Ek vind my in jou woorde, en natuurlik is ons goeie mense vir wie die Liewe Vader ook harte gegee het. Soos my een vriendin Elmari altyd genoem het "Ek het ook 'n binneste". Lees die storie...

Weather
Lottery
Cpt: 16-21°C Mostly sunny. Cool. Pta: 19-28°C Numerous showers. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-25°C Numerous showers. Morning clouds. Mild. Bloem: 17-25°C Heavy rain. Mostly cloudy. Mild.
Dbn: 23-27°C Heavy rain. Breaks of sun late. Mild. PE: 18-22°C More sun than clouds. Cool.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Call Centre Operations Manager

Cape Town, South Africa
Fusion Outsourcing Services (Pty) Ltd
Market Related

Call Centre Operations Manager

Johannesburg, South Africa
Fusion Outsourcing Services (Pty) Ltd
Market Related

Chief Safety Officer (Mining)

Mpumalanga Other
EOH Recruitment Solutions
R48000 - R55000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 TDi Comfortline Dsl 5-dr MY10
2011
R 192,900.00

LAND ROVER

Discovery 3 4.4 V8 HSE 4x4 AT
2006
R 394,995.00

HYUNDAI

i20 1.4 GL 5-dr
2011
R 133,450.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.