Begin alles oormôre?

2012-12-30 09:43

Oor 365 dae sal ons 2013 in oënskou neem.

Moontlikhede:

* Die aanhou van honde deur wit mense is onwettig verklaar.

* Altesame 87 absurditeite vind plaas op rugby- en krieketvelde – plus ’n lekker groot wen of drie.

* Langstraat in Kaapstad word hersoneer tot “presidensiële woning”.

* Die dwelm tik verloor veld – derduisende Suid-Afrikaners het verslaaf geraak aan lemoensap.

* ’n Studie bevind 10-jariges verkies koerantlees bo selfone.

* ’n Suid-Afrikaanse rolprent wen vyf Oscars.

* Die Aardklop-kunstefees in Potchefstroom word verskuif na Inhambane in Mosambiek.

* En ’n polisiekantoor iewers in die Vrystaat troef misdaad. (Dié sukses kring uit na ander provinsies.)

Nog wense vir 2013: Niemand gaan slaap honger of verbitterd nie. Niemand slaan hul vroue nie. Kersfees en Nuwejaar “eis” net vyf op die paaie (drie honde). En Suid-Afrikaners van alle rasse kuier elke dag saam.

Kan ’n mens ook in Desember of Februarie ophou rook of minder eet? Natuurlik.

Kan “gewone mense” iets verander aan hoe sake in ons geliefde land verloop?

Natuurlik kan ons. Gestel dus ons voorneme is om in 2013 gawer met mekaar te wees.

’n Klein begin, byvoorbeeld, is dat ’n oranje verkeerslig wys jy moet binnekort stilhou – nie versnel nie.

Probeer gerus. 2013 is ’n ongekarteerde gebied.

Lees Rapport se kommentaar beleid

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Ksd: 16-26°C Sunny. Warm. Pta: 13-23°C Showery. Afternoon clouds. Mild.
Jhb: 9-19°C Scattered showers. Broken clouds. Mild. Bfn: 9-21°C Afternoon clouds. Mild.
Dbn: 14-22°C More sun than clouds. Mild. PE: 12-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Escape winter, head to Mauritius

Escape winter by spending 7 nights in Mauritius' tropical bliss from R13 215 per person sharing. Includes return flights, airport transfers and accommodation.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Storieman Omnibus 6

Storieman 6 van Leon Rousseau. Beskikbaar 30 April. Plaas jou voorafbestelling nou!

The Real Meal Revolution (boek & e-boek)

Die doel van The Real Meal Revolution is om jou lewe te verander deur jou eetgewoontes te leer wat jou in beheer plaas van jou gewig en jou gesondheid. Bestel nou!

kalahari.com se #1 topverkoperproduk

gobii se e-leser + GRATIS muurlaaier en kunsleeromhulsel nou R599, bespaar R340. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

25% op nuwe en topverkoperflieks

Kies uit gewildste titels soos Despicable Me 2, Gravity, Frozen, The Hunger Games: Catching Fire en nog baie meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Nuwe boekuitreikings!

Kom loer na die opwindende boeke wat ons so pas uitgepak het. Titels sluit in David & Goliath van Malcom Gladwell, The Goldfinch van Donna Tartt en nog baie meer. Koop nou!

DVD’s vir minder as R100

Kry hierdie epiese trefferflieks vir minder as R100. Titels sluit in Frozen, Despicable Me 2, About Time, The Animal Communicator en nog baie meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!