Verwyder lamsakke!

2012-01-14 13:40

Die jongste verslag van die nasionale tesourie oor die stand van die land se 283 munisipaliteite wys opnuut waarom daar plek-plek woede en opstand is oor die gebrekkige dienslewering wat mense van hul munisipaliteit ontvang.

Die verslag, wat Woensdag uitgereik is, dui daarop dat 66 van die munisipaliteite in geldnood is en nog 37 is op die randjie van die geldafgrond.

Dus, byna 40% van die land se munisipaliteite, wat aan die voorpunt van goeie dienslewering behoort te wees, is geldelik ongesond. Politieke inmenging en ’n gebrek aan finansiële bestuursvermoë word as redes daarvoor aangevoer. Wie moet die skuld kry?

Hier is die antwoord: Die verslag lui dat die nuwe burgemeesters ná die plaaslike verkiesing op 18 Mei verlede jaar meer bekommerd was oor die “ampsvoertuie” wat hulle sou bestuur, asook oor hul byvoordele.

Dalk het hulle gesien hoe doen die nasionale leiers dit.

Sommige kabinetsministers was mos op ’n aankoopveldtog van luukse motors reeds kort nadat hulle in 2009 aangestel is!

Die verslag dui ook daarop dat burgemeesters dikwels inmeng in die geldsake van munisipaliteite, asook aanstellings, wat tot hierdie agteruitgang aanleiding gee.

Hierdie “leiers” dien nie die land of hul kiesers nie, maar net hulself. Verwyder die lamsakke!

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weather
Lottery
Cpt: 10-21°C Sunny. Mild. Pta: 7-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 4-15°C Mostly sunny. Quite Cool. Bloem: 1-18°C Sunny. Cool.
Dbn: 12-24°C Sunny. Mild. PE: 13-22°C Morning clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Bantam 1.3i PU MY09
2010
R 94,990.00

CHEVROLET

SONIC 1.6 LS AT
2012
R 186,995.00

AUDI

A4 1.8T
2005
R 185,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.