Zuma is nie ’n goeie staatshoof nie

2009-12-26 15:36


Die voorspelling van Rapport verlede week oor die bedrieër Schabir Shaik is toe bewaarheid.

Pres. Jacob Zuma het niks gedoen om sy groot vriend Shaik, met wie se gesondheid kennelik min tot niks skort nie, terug te stuur tronk toe nie, waar hy hoort.

Minstens het die speurwerk van ons joernaliste daartoe gelei dat die ou skelm vasgevat word. Wees verseker, ons sal toesien dat dit so bly. Dit moet ons doen, want Zuma en sy dampkring sal nie.

Nee, hy is nie so rasgegrond soos oudpres. Thabo Mbeki nie.

Ja, hy is meer teenwoordig in die land. En ja, sy kabinet is sterker. En ja, die algemene spanningsvlak is laer. Boonop sing hy mooi en hy maak etniese denkers, ook in Afrikaanse geledere, vreeslik opgewonde.

Maar Rapport staan by sy mening: Zuma is nie presidensiële materiaal nie. Wanneer hy die regte, maar moeilike besluit moet neem, kan hy gewoon nie. Hy gebruik ander mense, terwyl hyself voortbeweeg na die volgende sangsessie: politiek as teater.
Magsmisbruik en wegskram van ongewilde besluite deur politici is nouliks nuut en kom wêreldwyd voor. Dit bly vreemd hoe hulle dink niemand kom dit agter nie. Die wiel draai altyd.

Swak regerings is vir Suid-Afrika voorwaar niks nuuts nie. Die land se gewone mense sal Suid-Afrika laat vooruitgaan, soos ons altyd doen. Dis egter ’n jammerte dat dit ten spyte van, eerder as danksy, die staatshoof gebeur.


 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
25 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Nuutste Hoofartikels-kommentaar

theasw sê... Adre... Jy is 'n wysneus wat my vir weke lank al op hierdie forum verveel en ek sal aanbeveel dat jy bo en behalwe die Bybel ook soms 'n woordeboek raadpleeg, want spel kan jy wragtig nie. Lees die storie...

Weather
Lottery
Cpt: 22-33°C Sunny. Warm. Pta: 17-30°C More sun than clouds. Warm.
Jhb: 16-28°C Numerous showers. Mostly cloudy. Mild. Bloem: 18-27°C Scattered showers. More clouds than sun. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Tstorms late. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-22°C Scattered showers. Morning clouds. Cool.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MAZDA

Drifter 2.6i SLX PU
2006
R 129,700.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 FSi Sportline 5-dr
2006
R 169,900.00

TOYOTA

Avanza 1.5 SX MPV
2007
R 109,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.