’n Voorspoedige 2012

2012-01-07 13:41

Sport was vir Suid-Afrika in 2011 ’n groot verloorder. En pynlik so.

Die Proteas het omtrent hierdie tyd verlede jaar iets ysliks aangejaag toe Graeme Smith-hulle skandelik teen Nieu-Seeland in die kwarteindronde van die Wêreldbeker-toernooi verloor het. Dit was ’n nederlaag wat die land oorbluf gelaat het. Boonop het Smith nie saam met die SA span huis toe gekom nie, maar hom die verleentheid van ’n onthutste ontvangs hier gespaar deur stil-stil uit Indië na sy meisie in Ierland te vlieg.

Ná ’n teleurstellende Super15-rugbyreeks met g’n silwerware wat Suid-Afrika se kant toe gekom het nie, het die Springbokke by die Wêreldbeker in Nieu-Seeland gesteier en misluk in hul poging om die eerste span te word wat die Wêreldbeker suksesvol verdedig.

Bafana Bafana is boonop onder ’n yslike wolk van omstredenheid uit die kwalifiserende ronde van die Afrikabeker-reeks vir 2012 geboender.

2011 was inderdaad ’n flop-jaar vir Suid-Afrikaanse sport.

Nou het 2012 op ’n blink gepoetste noot begin met die Proteas se eerste reeks-sege tuis sedert 2008, Jacques Kallis se fenomenale 229 lopies en ’n beurt-sege oor Sri Lanka op Nuweland in die beslissende derde toets.

Mag dit die begin van groot sportfeestelikheid vir die land vanjaar wees.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weather
Lottery
Cpt: 10-21°C Sunny. Mild. Pta: 7-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 4-15°C Mostly sunny. Quite Cool. Bloem: 1-18°C Sunny. Cool.
Dbn: 12-24°C Sunny. Mild. PE: 13-22°C Morning clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Bantam 1.3i PU MY09
2010
R 94,990.00

CHEVROLET

SONIC 1.6 LS AT
2012
R 186,995.00

AUDI

A4 1.8T
2005
R 185,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.