2012-04-26 09:46
Doen aan ander soos jy aan jouself gedoen wil hê. Dis wat die mensdom weer kan genees...
2012-04-25 10:31
Vir ’n slag skryf ek nie fiksie nie. Ja, sielsgenote, familie, vriende, vyande, amperse vennote, ek het niks om uit te stal nie, maar...
2012-04-22 07:24
Raak Robert Mugabe sag op sy oudag? Of is die Zimbabwiese president dalk so dodelik siek – soos onlangs bespiegel is – dat dit hom tot inkeer gebring het?
2012-04-21 11:09
Dit is al lank wat ‘n paar van die vriende, absolute gesondheidsmaniakke, ons nooi om ons by hulle aan te sluit oor die naweke.
2012-04-20 09:42
Japie sit in ‘n polisie-sel. Agter tralies. Hy het sy oom met voorbedagte rade in die kop geskiet. Een skoot. Oom dood.
2012-04-19 11:33
Dié potjie kom met roosmaryn, murgpampoentjies, tamaties ... en moet asseblief nie die bottel Old Brown Sherry vergeet nie.
2012-04-17 07:52
Japie het altyd in die tuin gaan piepie. Van puberteit se tyd af. Tussen die dahlias en die laventelbosse. Veral as die oom aan’t huis was. Wat hy meestal was.
2012-04-14 20:21
Suid-Afrika het ’n paradigmaskuif nodig waar sosio-ekonomiese omstandighede – en nié ras nie – bepaal of iemand ’n benadeelde is.
2012-04-14 20:19
As dit nie vir die deurwinterde nuusleser Riaan Cruywagen was nie, het Afrikaanssprekende kykers die SAUK waarskynlik lankal vir e.tv se nuuskanaal verruil.
2012-04-14 12:28
Een van Kanada se nasionale koerante het lesers tydens die afgelope Paastyd gevra of hulle in God glo. Antwoorde is tot vyf-en-sewentig woorde beperk.
2012-04-12 12:08
"Hoekom probeer jy verduidelik en aan wie? Want jou vriende het dit nie nodig nie en jou vyande sal jou in elke geval nie glo nie..."