reis

Splinternuwe oord op ’n ou vasteland

2012-01-28 13:40

My rugsak bult waar ek inboek op die Lufthansa-vlug na Genève, via Frankfurt. Binne-in is elke stukkie warm klere wat ek het; dit lyk omtrent of ek vir Khulubuse Zuma ingepak het.

Die wêreld aan jou voete

2012-01-28 13:40

Kan jy jou indink hoe dit sal wees om ononderbroke ’n luukse bootreis te onderneem? Een wat elke dag ’n eksotiese hoek van die wêreld verken en jou die geleentheid bied om ’n magdom verskillende kulture te ervaar.

Breedekloof is meer as 'n wynroete

2011-12-10 15:57

Die Breedekloof is bekend vir sy majestueuese berge, asemrowende fynbos en sprankelende riviere en is die ideale plek om X na dié jaar se gewoel X van nader te leer ken.

Hotel Izulu, plek van vrede en rus

2011-12-10 15:46

Dit is ’n sonnige Sondagmiddag toe ek voor die Hotel Izulu parkeer. Die vyf-ster boetiek- hotel is in Ballito aan die noord-kus van KwaZulu-Natal geleë en is bekend vir sy luuksheid en rustigheid.

Bevryding op die platteland

2011-11-26 15:21

Deur die jaar trek drie groot feeste mense Bonnievale toe: die Wacky Wine Weekend in Junie, Wine on the River in Oktober en die Bonnievale Bonanza in November. Maryke Roberts het egter g’n fees nodig om te gaan kuier nie.

Moet nooit uit vel uit hardloop

2011-11-12 13:49

Fellies het vertel van die Rawsonville se wynboer met so ’n verskriklike verkreukelde gesig... By navraag sou die boer met so ’n handbeweging opmerk: “Dis sodat ek nie uit vel uit hardloop nie!”

 

reis: Kersfees in die koue

2011-12-17 14:28

Hier kan jy sien hoe die plein voor jou oë omskep word in ’n ouwêreldse mark met eenvormige rooidak-houtstalletjies waar jy enigiets denkbaar kan koop.

Son, see en avontuur

2011-12-10 15:46

Ek kan skaars my opgewondenheid in toom hou toe die vliegtuig op Sir Seewoosagur Ramgoolam internasionale lughawe op Mauritius land. My tropiese avontuur het begin!

Liefde met die eerste oogopslag

2011-11-26 15:22

’n Besoek aan Peru is soos ’n vakansieromanse met ’n eksotiese Suid-Amerikaanse minnaar wat jou onmiddelik betower met sy passievolle buie, kleurvolle persoonlikheid en wulpse bewegings.

Waar 'n ryk geskiedenis & die bos mekaar ontmoet

2011-11-26 15:22

Daar is soveel van my mede-landsgenote wat spreekwoordelik hul regter-voorarm sal gee om luiperds in die natuur te kan sien.

Weather
Lottery
Cpt: 21-31°C Sunny. Warm. Pta: 17-30°C More sun than clouds. Warm.
Jhb: 15-28°C Afternoon clouds. Mild. Bloem: 18-27°C Scattered showers. More clouds than sun. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Tstorms late. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-22°C Scattered showers. Morning clouds. Cool.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.0 MY06
2007
R 185,000.00

TOYOTA

Corolla 1.3 Professional MY10
2011
R 149,950.00

VOLKSWAGEN

Polo Sedan 1.4 Comfortline
2011
R 176,999.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.