Jan Taljaard
4 menings | 386 keer gelees
Emeritus-professor Stephanus Nolte, eens van die departement volkekunde aan ’n suidelike universiteit, bou ’n diorama in sy garage.
William Gumede
7 menings | 637 keer gelees
Telkens voor verkiesings onderneem ANC-ondersteuners landwye protesoptogte om hul misnoeë oor swak dienslewering, ensovoorts, te kenne te gee. Dog, kom die verkiesing, stem hulle opnuut vir die ANC.
Rachelle Greeff
5 menings | 290 keer gelees
Tot nou die dag nog het ek nie geweet ’n Afrikaanse, en spesifiek Suid-Afrikaanse, kreef is nié ’n Engelse lobster nie.
Maretta Bellingan
4 menings | 466 keer gelees
“Muizenberg! Hoekom Muizenberg?” Het ek gesê ek trek Manenberg toe, of Moembaai of selfs Magersfontein, kon jy dit nog verstaan. Maar Muizenberg?
Chris du Plessis
3 menings | 689 keer gelees
“Haai, ek weet,” het Nobanda Nolubabalo waarskynlik vir haarself gesê kort voordat sy uit Johannesburg na die Ooste gevlieg het. “Kom ek steek die kokaïen in my dreadlocks weg..."
Tim du Plessis
51 menings | 4470 keer gelees
Die Johannesburgse koerant Sowetan het dié week mooi en eenvoudig gesê wat sy (swart) lesers wil hê vir Suid-Afrika.
Pollux
753 keer gelees
Dit lyk vir Pollux die geskorste ANC-jeugleier Julius Malema gryp nou na enige strooihalm om sy politieke loopbaan te red.
Jakes Gerwel
10 menings | 435 keer gelees
Leierskapprobleme en faksiegevegte binne die ANC, asook ernstige tekortkominge as regerende party, maak dat baie lesers vandag hierdie dinge sal onthou eerder as om te deel in die viering van ’n merkwaardige prestasie.