Andries Bezuidenhout
20 menings | 1107 keer gelees
“Daar’s mans met gewere. Hulle het geskiet. Ek en Lukas lê onder die tafel.” Dis my skoonsuster Karien se stem op die selfoon...
Andries Bezuidenhout
326 keer gelees
“Hier is twee Welkoms,” sê die man, “die een is bo die grond en die ander een is ondergronds." Ons sit en kuier by een van Welkom se kroeë.
Andries Bezuidenhout
3 menings | 424 keer gelees
Reg van onder lyk die Hillbrow-toring spookagtig vreemd. Dis skemer en dit reën onophoudelik. ’n Mens kan wilde reënvlae sien in die spreiligte se strale wat die groot sokkerbal om die toring se skag verlig...
Andries Bezuidenhout
13 menings | 711 keer gelees
Die Facebook-groep wat teen Julius Malema gestig is, verwys na hom as ’n soort Hitler-figuur. Miskien is dit nie onvanpas nie, skryf Andries Bezuidenhout.
Andries Bezuidenhout
70 menings | 1041 keer gelees
“Onthou, ’n liberalis is net ’n konserwatiewe wat nog nie beroof en/of verkrag was nie,” skryf iemand op Rapport se webwerf in reaksie op my vorige rubriek.
Andries Bezuidenhout
1 menings | 256 keer gelees
Nou wonder 'n mens hoeveel Sepp Blatter Mokoenas daar nie hierdie jaar gedoop gaan word nie...