Chris du Plessis
2012-03-10 14:19
144 keer gelees
Volgende maand vind Dennis Kozlowski se parool-verhoor plaas. Dié voormalige Amerikaanse hoof van Tyco International is in 2005 daaraan skuldig bevind dat hy miljoene dollars by Tyco-aandeelhouers gesteel het.
Chris du Plessis
2012-02-11 15:13
4 menings | 277 keer gelees
Vir die puriteine wat so “skaam” is oor ons “goeie beeld” wat deur die modder gesleep is omdat daardie voorste gomgat-groep, Die Antwoord, op David Letterman se program verskyn het, wil ek net sê: “Watter goeie beeld?”
Chris du Plessis
2012-01-14 13:39
3 menings | 714 keer gelees
“Haai, ek weet,” het Nobanda Nolubabalo waarskynlik vir haarself gesê kort voordat sy uit Johannesburg na die Ooste gevlieg het. “Kom ek steek die kokaïen in my dreadlocks weg..."