Eben Venter
6 keer gelees
Die bome en struikgewas steur hulle nie veel aan die korter dae nie. Hier aan die verre, half-tropiese ooskus van Australië is daar skaars blyke van winter.
Eben Venter
3 keer gelees
Paula Laski (nie haar regte naam nie) het my begin vertrou; dis sigbaar in die manier waarop sy my binnenooi. Sy weet nou dat ek teenoor haar sal optree net soos teenoor alle ander, al is sy intellektueel gestremd.
Eben Venter
1 menings | 1 keer gelees
My verstandtand is geïmpakteer, wat beteken dat hy in ’n onnatuurlike posisie in my mond verkeer. “Onnatuurlik” bly steek, want ’n mens het mos maar altyd die indruk oor jouself dat jy min of meer normaal is.
Eben Venter
23 keer gelees
Ek het net stokstyf op my bed gelê en dink aan wat sy moet verduur. Volkome afgeslote in 'n wêreld net deur haarself bewoon.
Eben Venter
13 keer gelees
Ek het onlangs ’n e-pos gekry van my vriendin Catherine O’Malley in Belfast, Noord-Ierland.
Eben Venter
2 keer gelees
Ek laai nie maklik ’n ryloper op nie. Ek sien voor my geestesoog messe in hul broeksakke of wapens in hul koffertjies.