Kaapstad

Vrydag

Sunny. Mild.

13°C
24°C

7 day forecasts
Flip Buys

Taal se toekoms met buitelandse hulp beslis

2010-07-03 14:03

Afrikaans se toekoms gaan in Suid-Afrika beslis word, maar buitelandse hulp kan baie help. Dus het Solidariteit twee jaar gelede ’n kantoor in Europa gestig om steun vir Afrikaans en sy sprekers te werf.

Sport kan nie ons probleme oplos nie

Flip Buys 2010-06-05 15:48 16 menings | 645 keer gelees

Die Bulls se suksesvolle Soweto-rugby en die komende Wêreldbeker-sokkertoernooi het die land aan die praat oor die rol wat sport in nasiebou en versoening kan speel.

Wys die regering hoeveel ons omgee

Flip Buys 2010-05-01 12:04 12 menings | 328 keer gelees

Die ANC kan nie regeer nie en wittes kan nie protesteer nie. Dis seker sinies, maar nie sonder waarheid nie...

Leë beloftes het een goeie gevolg gehad

Flip Buys 2010-04-03 14:07 17 menings | 456 keer gelees

Afrikaners is nie meer plesierig nie, dit kan julle glo. Hulle is – met permissie aan wyle Chris Louw – die blíksem in...

Kom ons beveg misdaad met meriete

Flip Buys 2010-03-06 15:09 1 menings | 193 keer gelees

Geweldsmisdaad het baie oorsake en daar is nie ’n enkelvoudige oplossing daarvoor nie. Boonop is misdaad nie die land se enigste probleem nie...

Vryheid en geregtigheid geld ons ook

Flip Buys 2009-12-05 23:00 5 menings | 388 keer gelees

Daar gaan nog lank gedink en gepraat word oor Chris Louw se tragiese dood.

Kulturele beleggings bied die grootste opbrengs

Flip Buys 2009-09-05 16:28 5 menings | 282 keer gelees

In hierdie tye van ekonomiese wisselvalligheid wonder baie mense watter soort belegging die beste opbrengs bied.

 

Afrikaans gaan oor meer as net taal

Flip Buys 2010-02-06 16:50 55 menings | 1698 keer gelees

Dit is asof ek onlangs vir die eerste keer besef het waaroor die voortbestaan van Afrikaans aan universiteite wérklik gaan.

Die stryd tussen idees gaan die toekoms bepaal

Flip Buys 2009-10-04 00:15 111 keer gelees

Idees regeer die wêreld, het die Britse ekonoom John Maynard Keynes gesê. Maar dis nie ál wat hy oor die onderwerp gesê het nie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 8-19°C Afternoon clouds. Cool.
Jhb: 5-16°C Mostly sunny. Cool. Bfn: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 14-21°C More sun than clouds. Cool. PE: 12-20°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Java Developer

Gauteng,Gauteng - Johannesburg,KwaZulu Natal - Durban,Western Cape - Cape Town
Hire Resolve

LEARNING DELIVERY SPECIALIST

Gauteng - JHB North/Sandton
MultiChoice Africa

LEARNING DELIVERY SPECIALIST

Gauteng - JHB North/Sandton
MultiChoice Africa

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

RENAULT

Clio III 1.4 Expression 5-dr
2007
R 109,995.00

TOYOTA

Yaris T3 Sedan 1.3 Plus
2008
R 129,990.00

TOYOTA

Corolla 1.8 Exclusive
2009
R 215,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

PAULSHOF

House R 2 300 000

SILWERKRUIN

House R 3 600 000

UMHLANGA

Townhouse R 5 400 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Lae pryse op Boeke!

Miljoene titels om van te kies. Spaar nou tot 40%!

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Vandag se beste aanbod!

Die Warmste Nuwe Vrystellings

Nou net R129.95

Bestel jou gunsteling flieks en betaal slegs R129.95!

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...