Frans Cronjé

’n Klein poel van 1,5% dra die staat

2013-05-18 23:06

Die belastingbasis is die achilleshiel van die regering en toon net hóé dankbaar die groot meerderheid arm en werklose Suid-Afrikaners teenoor hul hardwerkende medeburgers in die middelklas moet wees.

Iemand jok, want land ís gevaarlik

Frans Cronjé 2013-04-20 23:36 4 menings | 1182 keer gelees

Suid-Afrika word dikwels beskryf as een van die gevaarlikste lande ter wêreld. Ons president sê dis “onwaar”, maar die waarheid lê in die data.

Só kan korrupte LP’s uit kussings

Frans Cronjé 2013-03-16 23:50 11 menings | 534 keer gelees

Korrupsie en onbevoegdheid doen ons land enorme skade aan – vanaf babas wat onnodig in staatshospitale sterf, tot by kabinetslede wat die fiskus as hul persoonlike bankrekening beskou.

Beleid lei ANC na afgrond in 2019

Frans Cronjé 2013-02-17 00:01 6 menings | 424 keer gelees

Die ANC se resolusie oor ekonomiese transformasie op sy Mangaung-konferensie gee wonderlike insig in die warboel gedagtes van die party se beleidvormers.

Tjeers op 200 tawwe jare

Frans Cronjé 2012-12-16 00:05 25 menings | 836 keer gelees

Vandag is die 174ste herdenking van die Slag van Bloedrivier. Op 16 Desember 1838 is 470 Voortrekkers langs die Ncome­rivier deur sowat 15 000 Zoeloekrygers aangeval.

Jammer boere, julle ís in gevaar

Frans Cronjé 2012-10-13 23:13 39 menings | 2294 keer gelees

Boere voer ’n gevaarlike bestaan, maar daar was nog nooit sekerheid oor hóé gevaarlik nie.

‘Outydse’ gesinne in SA? Ja, asseblief!

Frans Cronjé 2012-08-19 00:22 4 menings | 810 keer gelees

’n Vraag waarmee ek dikwels in my werk gekonfronteer word, is hoekom Suid-Afrika sulke ernstige maatskaplike probleme het, waaronder die gewelddadige aard van misdaad en ons hoë MIV-koers.

 

Afrikaner het twee goeie kaarte

Frans Cronjé 2012-11-17 23:48 19 menings | 733 keer gelees

’n Prominente Afrikanerleier het my onlangs gevra hoe Afrikaners hulself strategies moet posisioneer om ’n langtermyn-toekoms in Suid-Afrika te verseker.

Só verraai die DA volgelinge met SEB

Frans Cronjé 2012-09-16 00:49 118 menings | 2028 keer gelees

Die meeste lesers van dié rubriek is waarskynlik wit, Afrikaanssprekend, middelklas en hardwerkende belastingbetalers.

Hoekom lieg oor swart welvaart?

Frans Cronjé 2012-07-14 16:51 18 menings | 1134 keer gelees

Pres. Jacob Zuma het onlangs op die ANC se beleidskonferensie in Midrand gesê nie veel het sedert 1994 verander nie en die ekonomie bly grootliks in die besit van wit mense.

Weer
Lotto
Ksd: 14-20°C Sunny. Mild. Pta: 10-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Bfn: 4-22°C Sunny. Mild.
Dbn: 17-24°C Haze. Mild. PE: 14-21°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.