Hanlie Retief
2012-04-07 13:00
1381 keer gelees
Agtien jaar van fees. Gees, applous, Krit, Kannas & Karooson. Maar ook stof, sweet, skoolsale, roosterkoek, kuier, doef-doef, babbel, bier en babalaas.
Hanlie Retief
2012-03-24 11:07
14 menings | 5720 keer gelees
“Die ergste? Die oomblik toe ek hoor hulle’s vermoor. My sussie het ons in die vroeë oggendure van daardie Sondag gebel met die nuus. My vrou het geantwoord. Ek het haar hoor sê: 'Nee, dit kan nie wees nie. Ek het yskoud geraak..."
Hanlie Retief
2012-03-10 14:19
105 menings | 14312 keer gelees
“Ek is skuldig. Ek het álmal gedrop. Ek het die Here gedrop, my man, my kinders, almal wat my gospel-CD’s gekoop het. Dis verskriklik?.?.?.